zettie, baie geluk met jou 10kg! Ek sal wat wou gee om soveel te verloor! Well done. Oor die spuite, eks maar bang om die Menopur self te spuit want jy moet die goed meng en op jou maag spuit. Ek doen die Ovitrelle self want dis klaar gemeng en op die boud.
Ja jong klippie. Ek voel heelwat verontwaardig. Die staatshospitaal is goed en dit kos nogsteeds omtrent R8000 so wie is sy om op haar neus te kyk? Die suster by wie ek Donderdag en Saterdag was by n ander apteek was baie nice maar niks geweet nie. Ek moes haar weer beduie. So jys seker reg.
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.