× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246607 by Zarah
Bytjie! So bly jy het ge-OV en op tyd ge-BD! Maar nou weet ons net nie hoeveel eiertjies daar was nie.. Ons moet mos voorberei. 1 baba, 2 babas of dalk 3 babas! :woohoo:

Strikkels, kan hulle nie weer jou telling toets nie? Dit is net so hartseer :cry:

Hi Slakster! Hoe gaan dit???

AFM: Ek drink vanaand my laaste pil. Vreemd genoeg voel ek al reeds daai drukking op my blaas voor AF maar ek het nog geen spotting nie, so ons hoop AF kom by die naweek. ML het my gister n lekker talk gegee en gese ek moet my negatiwiteit los en meer geloof het. Vreemd want ek het niks gese nie maar hy tel dit op. Dis nog steeds baie onwerklik dat ek dalk vlg week die tyd al besig met IVF kan wees...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246605 by Strik*kie
Slakkie, AMH is jou eiertelling. maw hoeveelheid eiertjies wat jy nog oor het. Dit moet 1.1 wees normaal en om IVF te doen, myne slaat hom 0.40 so ek het baie min eiertjies maar daar kan nog van tyd tot tyd gesonde eggie wees om spermpie te vang maar % is baie laag. So dis die storie. Het in alle geval gedink as ek weer na FS toe gaan, gaan ek na Strikdas toe, want ek haat dit as mense nie terugkom na my toe oor my resultate nie. Hulle het al 8 jr van my tyd gemors :( :( en nou is dit al te laat eintlik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246604 by Twinkle
Bytie bly om te sien dr vermoed jy het of ovuleer nou en dat jul gebd het....
CD wat is jy nou?

Ek het ook glad nie Hexy se post verstaan nie so julle is beslis nie allee nie :-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246601 by Bytjie
Andie, ek het net 4 :( en my TWW is net voor maandeinde om so ek kan nie nog koop nie :S

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246599 by Andie
Slakkie, ek wou self vra waar julle gesien het hoe ek gelyk het!! Hahahaha!! Heeltemal vergeet van daai foto wat Zarah gepost het. Ek kry darem more uiteindelik die foto's en album, so dan kan ek nog foto's wys vir julle.

Bytjie, sterkte met die 2WW. En gedra nou asb vir jou met die piepiestokkies ne!!

Hallo al die ander!! Moet alweer hardloop

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246597 by Slakkie
Andie jy het baie mooi gelyk. Geluk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246596 by Bytjie
Dis Hexy se skoonsussie wat weer swanger is.

AFM - my belyning is 12.5mm maar dit lyk of ek gister ge-ovuleer het. Gelukkig het ons gister daai ding gedoen en ons moet weer vanaand :blush: . So ek is ook nou in die TWW. Dr sê hy het gister uitgevind daar is 'n generiese weergawe van Femara genaamd Laradex wat die helfte kos van Femara.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account