× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #246627 by Rakker

Bea wrote: AFM: ek het nog steeds diaree - my man sê hy dink dis van stres. Dis baie moeilik by die werk met my baas wat terminaal siek is. My werklading is hoog die maand. Ek wil net deur vandag en môre kom en dan lekker gaan kamp die naweek. Dink julle Rescue Remedy sal help?


Jammer ek pop weer in. Van die veterane hier weet ek stalk so bietjie, maar dis suiwer oor ek omgee vir julle en so graag wil hoor van BFPs. Ek post by uitsondering.

In elk geval, Bea, die diaree kan dalk a.g.v. die progesteroon wees. Hulle praat ook van "hormoon skommelings" en progesteroon is een van die hormone ter sprake. Kom ons hoop dis 'n vroee swangerskap simptoom, want dis ook nie onmoontlik nie...

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.
The following user(s) said Thank You: Bea

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246625 by Twinkle
Sjoe die IVF treintjie raak lank - baie sterkte aan elke liewe een van julle - hou moed en weet ek Bid saam met julle!!!

Bea - waar gaan julle kamp?

Bytjie sterkte met jou tww .... kan nie veel meer as dit se nie ...

Gesels weer later saam

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246624 by Bea
Zarah, jammer oor die uitval, dis nooit lekker nie. Hoop AF kom gou - jy en Lagogies gaan so amper saam wees en Klippie volgende. Hierdie jaar MOET ons net 'n paar babatjies kry uit ons treintjie!!

Lagogies, ek wens jou alles van die beste vir jou IVF. Ek vertrou en bid saam met jou.

Lynkie, laat weet hoe werk die room!

Sexy-h - nou verstaan ek ook :-)

Hallo Bytjie, Slakkie, Strikkie, Twinkle, Andie en al die ander.

AFM: ek het nog steeds diaree - my man sê hy dink dis van stres. Dis baie moeilik by die werk met my baas wat terminaal siek is. My werklading is hoog die maand. Ek wil net deur vandag en môre kom en dan lekker gaan kamp die naweek. Dink julle Rescue Remedy sal help?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246623 by Zarah
More more dames!

Hexy, die druppels by die homeopaat was so R600. Ek kan nie getuig hoe dit werk nie want ek het nie aangehou met dit nie.

Lagogies, Lynkie, Bea, Chrizzie, wat my so hartseer maak oor ons IVF treintjie is dat daar tot nou nog GEEN babas is nie :cry: Ons probeer ons bes maar F*K weet... Mens raak moedeloos.

Slakkie, dankie vir jou bemoediging.

Halo almal!!

AFM: Gemoed nie lekker nie. Uitval met ML gehad oor familie sake. Hoop en bid als kom tog net reg. Kan nie nog met dit ook deal en IVF nie.
So ek is vandag 1 day past pill. Nou wag ons vir AF...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246622 by Lynkie
Hallo julle,

Slakkie, ek dink ek is ook besig om knaters te groei :laugh: veral na die DHEA pille van meer as 7 maande. Dr. Strikdas was op 'n kongress en die nuutse vir lae AMH vlakke is nou 'n testoseroon room :blink: . So ek het dit nou bestel by die Compounding apteek in Bryanston, behoort dit oor 'n week te kry. Ek dink ek is sy eerste proefkonyn... sal julle op hoogte hou.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Bea, hier kom 'n BFP.

Zarah, Klippie, Lagogies .. sterkte met die opkomende IVF en al die ander met die behandelings.

Strikkie, my AMH vlakke wissel maar van 0.16 to 0.53, so ek dink jy moet by Dr, Strikdas uitkom, soos Lagogies ook sê... ons werk maar met wat ons het. En jy het net daai een golden eggie nodig.

Bytjie, dankie vir jou aanbod ... maar klink my jy gaan nou 'n broodjie in die oondjie hê.

Lekker dag.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246620 by Lagogies
Ek het besluit ons klomp is al forever besig om te Ttc en ek gaan bietjie Karma vir almal bysit. Kan net een persoon elke 6 ure doen .

So as julle ook so voel help bietjie dat ons ons Karma in die groepie bietjie verhoog...

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago - 12 years 6 months ago #246619 by Lagogies
So here we go....

Ek is die eerste trokkie van die maand se ivf. AF het opgedaag en ek sal seker gou bel v afspraak. So amptelik cd1.

Ai julle ek bid so dit is DIE maand.

Strikkie my Amh is ook laag, maar my gyne se ons werk met wat daar is.

Ons doen ivf omdat ek al 39 is voor my tyd uithardloop. Net update hoe my eerste ivf was. Baie meds en net 2 eiertjies. Albei met icsi bevrug.100% bevrugting. 2 goeie embies teruggeplaas. BFP gekry maar mc op 10 weke. Ontleding het terug gekom dat alles chromosomaal goed was. Bid asb vir my vir n wonderwerkie en dat die swangerskap sal hou

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account