× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246595 by Slakkie
Strikkie ag ek hoop jou levels kom kry dat julle sommer vinnig kan IVF. Is daar medikasie? Wat is AMH?

My DHEAS of iets is weer hoog. Ek gaan balls groei maar dr. se dit behoort nie probleem te wees. Het Desember ge IUI maar nie gewerk so wil oor 'n rukkie IVF FS wil nie weer IUI.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246593 by Strik*kie
Slakkie ~ skies ek post in sulke sarsies :lol: is bang jy verdwyn so vinnig as wat jy in en uitlog. Jy is beslis vinniger as jou naam hahahahaha


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246591 by Strik*kie
Slakkie, ek gaan gou kyk op watter post het Zarah daardie photie van Andie gesit.
HEHEHE ek dog dis net ek wat nie Hexy se post verstaan nie???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246590 by Slakkie
Ja Klippers een van die dae is die IVF vir julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246589 by klippie
Hallo dames!

Bytjie, sterkte met jou afspraak - ek hou duime vas vir behoorlike follies ;)

Hexy ek verstaan nie jou boodskap nie
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Lynkie en Strikkie, ek hoop
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
:heart:
Hallo al die ander dames - Slakkie, Nunukie, amper-beta-Bea, Twinkle, Chrizzie, Andy, Zarah, Lagogies. Wie't ek gemis?

AFM: Niks nuwe nuus...net werk werk werk! :headbang:

Hoop julle het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246587 by Twinkle
O ja ek was vir seker 6 maande by Homeopaat - baie duur opsie. Ek het colin le grange se fertiboost ook gedrink was voor my eeste swangerskap self by hom toe hy nog in jHB konsulteer het nou is hy n et in DUR.

Ek was einde 2012 - Jul 2013 weer op sy meds wat ek by ander homeopaat gekry het en elke week acupuncture - regtig n duur opsie. FS se Le Grange se pille en sy behandeling self is goed maar n baie duur roete, Die ding is ook n homeopaat kan jou nie monitor om te sien wanneer is ov nie .... OV pille sou vir 1 maand R1000 by die homeopaat vir my gekos het en dan nog weekliks acupuncture van R300 per afspraak .... ek moet se die acu het my baie rustiger gemaak maar is baie dankbaar vir Prof S nou ....

Le Grange het met eerste swangerskap laser behandling ook gedoen saam met die acupuncture - was toe net n maand en bietjie op sy meds en swanger - maar dink dit was maa rnet groot geluk dat ons gebd het toe ek geov het want het glad nie verwag of geweet ek OV nie. Ek was amper 8 weke swanger toe ek uitvind ek is swanger het gedink dit was net nog na 45- 56 dag siklus gewees.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account