× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246445 by Bea
Ag ek is 'n klein bietjie teleurgesteld en tranerig, maar ek weet ek moenie wees nie:

2 eiertjies wat met IVF gedoen is, het nie bevrug nie (nou wonder ek of daar fout is met die sperm!)

3 ICSI het bevrug.

Terugplasing is môreoggend.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246439 by Bea
Môre julle

Twinkle, bly om te hoor jy voel bietjie beter vandag. Soos jy sê die ouderdom is aan jou kant en volgende week sien jy die FS. Ek glo ook jy gaan swanger raak - vir party van ons vat dit maar net 'n bietjie langer as vir ander. Ons moet net nie moed verloor nie en aanhou probeer. ONS GAAN HIER DEURKOM! Jip, ek het ook 'n ou dogtertjie by die huis en my grootste droom nou is om vir haar te vertel sy gaan 'n boetie of sussie kry - ek kan nie meer wag om haar reaksie te sien nie... nou moet dit net gebeur!

Klippie, bel is maar die beste (sê ek wat ook verkies om altyd te email, hehehe).

Bytjie, is jy al klaar met jou meds? Volgende week is dit sulke tyd!

Nunukie, dis nou niks lekker nie - ek haat daai lang siklusse.

Thanks Lagogies; gebruik jy ook DHEA voor jou volgende IVF? Ek dink regtig dis wat die verskil vir my gemaak het - blykbaar vermeerder dit nie net die hoeveelheid eiertjies nie, maar ook die kwaliteit.

Thanks Chrizzie vir die inloer!

Sexy-hexy... uuuuurgh dis erg. Wens mens kon hierdie goed verstaan. Dis amper die 26ste!

Zarah, bly FS sê als is ok. Hoeveel dae het jy nog oor op die Pil? Jip ek stem, jy gaan nie die scratch nodig hê nie - volgende maand is ons saam preggies!

AFM: Sal nou-nou kliniek bel om te hoor hoe die eiertjies bevrug het. Moet sê ek het darem gisteraand soos 'n klip geslaap!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246436 by Twinkle
More julle

Dit is vir my vreeslik mooi om te sien hoe hier saam ondersteun, moed ingepraat en gehoop word....

Bea - dink elke oomblik aan jou !!! wanneer is dit die terugplasing?

Bytjie - mag jy sommer die homeplan skip en dadelik n KI kry!!!

Hexy ... so jammer om te sien jy is so vreeslik af... MOED HOU liewe mens al wil jy dit nie nou hoor nie en al gaan dit nie jou nou beter laat voel nie ....

Klippie ek dink dis n great idee soos Bea se om na 10 te bel en al die details te kry ... voor 10 gaan dit maar dol daar en ek self het dit al gekry dat daar nie eers n oop sit plekkie is vir n mier nie so besig raak dit daar voor 10. Vlg week sal die eerste keer wees wat ek in die middag gaan.

Nunukie - ai ek sien daai 44 dae is my voorland nou dat ek klaar is met die fertomid so dis niks lekker nie en ja mens sien net teveel BFN .... gelukkig is jy op die 'gesonde" pad so as daar n BFP skuil is daar nie worries nie net n helse suprise later waarvoor ons tog maar hoop !!!

Zarah ... jy kom amper terug Yeah!!!! Bly om te sien die hotel het free WIFI hopenlik bly jy elke keer in dieselfde hotel.

Lagogies - bly om jou te sien hoe gaan dit?\

Chrizzie - sterkte hopenlik raak jy gou rustiger... soms beter om so besig te bly as om tyd op jou hande te he en ons goeie vriend google te teister met vrae.....

AFM ek voel vandag so klein bietjie beter... sal nog nie se ek voel 100% nie vlg week kan nou maar kom dat ek kan hoor... Ek het wel al in my agterkop om dalk die jaar net te chill (aangesien ouderdom aan my kant is en ek reeds een soete soute seuntjie het... en ek hoop ek gaan kan chill - sal google moet blok dan) want tog bly die ttc by my spook... My man voel baie sterk daaroor dat ek swanger sal raak op die regte tyd en dat dit nie in ons hande is nie veral na 6 maande van onsuksesvolle homeplan waar ons geweet het daar is great follies en gebd het op die regte tyd en nog genoeg voor en na.... Hierdie week kan ek voel die ding begin nou aan my te vat ... ek wil net weer my self voel....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246435 by klippie
More dames! Hoop dit gaan goed met almal! Dit lyk of dit weer 'n besige dag gaan wees!

Hexy **hug** stywe drukkie :heart: :heart: .
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Bea, sjoe, die kliniek klink soos Parow stasie, ek sal defnitief moet bel om my stempel af te druk :cheer: Laat weet asb as jy hoor hoeveel eiertjies het bevrug en hoeveel embies jy het!

Hallo al die ander dames! Lekker werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246432 by Bytjie
More dames

Bea, ons bid almal saam vir daai embies van jou.

Klippie, bel die mense en tref jou reelings.

Zarah, moenie worry oor jou diet nie, volgende week bly jy net twee dae sonder vrete :P . Nog net een slapie dan is jy terug in die mooie Kaap. Wanneer maak jy klaar met die pil.

Hexy, jammer jy voel sleg en hoop jy voel gou beter. En as jou dr :swear: praat van jou gewig en jy het hom klaar van sy stoel afgeklap, skop hom dan sommer verder in sy :swear:

Nunu, moet jy nie maar toets nie en as dit negatief is, dan maar iets kry om AF aan te help nie.

Twinkle, volgende week is dit ons beurt by die dr's. Jy gaan 'n baie goeie PVA by jou FS kry.

Lagogies, Chrizzie, Zettie en al die ander wees gegroet.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246431 by Nunukie
More Almal

Bea - Bevrug eiertjie bevrug :rock: Ons is almal positief saam met jou!

Sexy-Hexy - Ek weet presies hoe jy voel.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Zarah, amper daar. Ek ook bietjie mismoedig oor my gewig. Staan die week botstil, al eet ek nog reg....maar die moet seker ook maar gebeur.

Ek weet niemand wens dit nie, maar ek wens regtig AF wil nou kom. Ek is al op CD42!!!!! :angry: Ek weier om te POAS. Ek weet dit gaan 'n BFN wees...dit is altyd. As ek nie op behandeling is nie, dan bly AF vir maande weg....Maar van gister af voel ek baie moeg en lam..lae rugpyn ook, so dalk kom dit nou binnekort....

Anyway, lekker dag vir almal!!!! :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246428 by Lagogies
Bea :laugh: so bly vir jou!

Ek wil graag net se op die stadium is die eiertjies bevrug, so baie geluk met jou EMBIES!

Lekker slapies almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account