× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246419 by klippie
Twinkle, hou net moed! Jou afspraak is net 'n week weg :heart: Ek voel ook so oor die hele storie, maar ek hou maar aan probeer :unsure:

Die van julle wat ook by A kliniek is, is dit net ek of vat hulle vreeslik lank om te reageer op e-mails? Ek wil my dinge agter mekaar kry, maar wag nou amper 2 dae dat hulle antwoord ...... :headbang:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246417 by Twinkle
Hello - hoe gaan dit?

Lyk vir my ons kry so dag of 2 in n week wat ons mekaar se ore van ons koppe af gesels en dan hierdie stil dae soos vandag....

Ek is maar net .... defnitief nog af oor AF en die hele besigheid . My kop werk beslis 25 uur n dag .... Glo na ek die FS gesien het sal ek beter weet en voel aangesien ek nou aan al die opsies dink en wat die pad voorentoe sal inhou.... Ouderdom en tyd is beslis aan my kant.... gewig - hel julle ek besef nou eers hoeveel gewig ek opgetel het in die 6 maande :swear: :swear: :swear: :headbang: :headbang: :headbang:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246407 by klippie
Bea! Dis awesome nuus :-) Ek maak sommer 'n mexican wave hier agter my tafel :-)

Hallo al die ander dames.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246403 by Nunukie
Bea!! :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Dit is voorwaar wonderlike nuus! Ek is so opgewonde vir jou! Ja, nee. Ons sal jou een van die dae op die geboorte thread moet gaan soek!! :heart:

Zarah, jy kan seker nie wag om terug te kom na die mooie Kaap nie....seker darem nie meer lank nie!

Hello aan al die ander dames.....Dis darem al die middel van die week. Voel vir my die week gaan te stadig..... :silly:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246401 by Bytjie
Sorry Twinkle, ek was so excited toe ek Bea se nuus lees ek het net gedink: Yes finally goeie nuus. Bea ons kry jou volgende maand op die swangerskap thread ne.

Zarah, hoe's dinge in Pretoria? Dis amper huis toe kom tyd :woohoo:

Twinkle voel jy al beter.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246400 by Bea
Baie dankie julle! Toe ek uit die teater kom en die Xhosa suster begin my moed inpraat, sy was baie oulik, begin ek huil - maar hierdie keer was dit beslis trane van blydskap!!

Twinkle, jy is absoluut reg - voor die einde van die jaar chat ons almal op die swangerskap thread!! Xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246398 by Twinkle
Bytjie ons se nie koebaai nie ... ons se net tot weer siens.... ons almal gaan mekaar tog weer raak loop by "gesels saam op die pad na geboorte" :-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account