× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246427 by Chrizzie
Bea, so bly!!!

Hallo almal verder! Gaan bietjie woes, maar lees als en kuier elke dag saam! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246426 by sexy~hexy
Hi almal

Jammer ek was so stil...Jayden het begin huiswerk kry, so na werk bad hy gewoonlik en dan "hersien" ons net die dag se werkies, hy doen darem huiswerk by die nasorg. So ek "kom, os, son, om, kos" omtrent elke aand!

Bea....fxfxfx....

Hi aan al die ander *waai vir klippie* Eloooo stranger!

So vanaand is ek ook verby down in the dumps:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


So ja....wil julle nie almal negatief maak nie, maar ek weet ieder en elk verstaan hoe ek voel. My gynie beter vir my iets goeds sê die 26ste, en as hy gaan praat oor my gewig klap ek hom van sy stoel af!!!

*sug* Darem is my baas nie more by die werk nie....ek het vandag gefunksioneer soos 'n robot, met gedagtes orals behalwe by die werk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246425 by Zarah
Hi dames

Hierdie stupid vind nou eers uit hiers free wifi by hotel! LOL!

Bea, ek bid ook vir net goeie nuus more. 5 uit 5 bevrug! Jy gaan sommer nog frosties ook he vir baba Nr3! :rock:

klippie, as dit 1 ding is wat ek kom leer het op die paadjie, is dit om al my skaamte te vergeet en n stalker te raak! LOL! Ek dink my FS ken al my selfoon nommer! Bel hulle asb more. E-mail vat te lank en jou situasie is uniek. BEL BEL BEL!!!

Twinkle, ai vriendin, ek weet presies hoe jy voel. In die begin (toe ek nog op fertomid by gynae was) kon ek nooit afskakel van TTC nie. Ek het ALTYD daaraan gedink. Wanneer ek kon slaap, het ek daaroor gedroom. Ek kon myself nie keer nie! Ongelukkig weet ek nie hoe om af te skakel nie. Ek obsess nie meer nie want ek dink ek het vrede gemaak dat dit my pad is (IVF) en het glad nie meer hoop op n natuurlike BFP nie. Ek bid jy kom NOOIT by die punt nie.

Bytjie, Nunu, ek mis die Kaap, my man, my brakke, my bed... Nog net 2 slapies. Ons het maar die stappery laat vaar. Hier is n gym in die hotel. Gym so 30 minute per dag. My eetgewoontes is in sy m*er! Sal maar van voor af begin volgende week.
AFM: Ek het weer my FS gestalk :evil: Hy se die spotting is normaal en ek moet die Pil klaar maak. Ek het ook gevra oor die endomtrium scratch. Hy se toe hulle doen dit net na 3 onsuksesvolle IVF's. Kyk die staat hospitaal is maar beperk in hulle protokols. Maar ek gaan dit mos nie nodig he nie B)

Lekker aand maaikies! :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246424 by Twinkle
Gaan spesiale gebedjie opse vir jou eiertjies wat besig is om te bevrug!!!

Bea jy het ook al n kleine engeltjie as ek reg onthou?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246423 by Bea
Klippie, ek dink dis beter om môre te bel - dit was so besig daar vanoggend, daar was nie eers 'n stoel oop by Ontvangs vir my om op te sit nie - dit was VOL. Wys jou net hoe baie mense hulp nodig het. Beste tyd om te bel is na 10:00 in die oggend. Hoop jy kom gou reg.

Twinkle, na jou afspraak by die FS gaan jy sommer baie hoopvol wees, ek is seker! Onthou, jy is "bewese" vrugbaar omdat jy reeds 'n kind het - 'n term wat hulle lief is om te gebruik, hehe. Sterkte.

Lekker aand dames, hoop ek kan slaap vanaand - gaan heeltyd net dink aan my eiertjies wat besig is om te bevrug!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246422 by klippie
Dankie Twinks, ek dog dis omdat hulle nie van my hou nie :-) Ek mail maar altyd, want dis soms moeilik om te bel as die mure ore het. As ek teen volgende Maandag nog niks gehoor het nie, sal ek maar bel.....

Ja, ek gaan ook die Prof sien! Hoop hy is daar op die dae wat ek scans moet doen, en nie by een of ander konferensie nie, anders sal hulle my seker vir iemand anders aanpass. Ek moet sê, al is ek 'n IVF veteraan, is ek is nogal op my senuwees hierdie keer, seker omdat alles nuut en vêr en vreemd gaan wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246421 by Twinkle
Klippie jong ek moet se hulle is nogals nie goed met die emails nie ek het toe ek daar begin het vir die een suster gemail en tot vandag toe nog niks terug gehoor nie - geen email het terug gekom nie.

Ek het so bietjie meer as n week terug gemail om my afspraak te bevestig en vanogend eers n reply gekry - dink bel hulle eerder en kry jou goed agter mekaar... MOET NET NIE dat dit jou afsit nie die FS'e daar is fantasties!!!

Gaan jy ook Prof S sien?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account