× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246370 by Bytjie
More, more mense,

Twinkle, jammer oor AF. Hoop jy voel darem al beter. Dis nou wel slegte omstandighede maar ek darem bly jy is nog met ons.

Zarah, jy moet gou werk sodat jy kan huis toe kom. Wanneer maak jy klaar met die pil, die treintjie is besig om te start......

Nunu, dankie vir die boodskap.

Ek sal maar gaan kyk vir die Vit B6.

Klippie, Hexy, Lagogies, Chrizzie al die ander hallo

Julle wanneer begin die publieke vakansiedae dan......................... ek sou wat gee vir so 'n lekker lang naweek.

Lekker werk mense

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246369 by Bea
Zarah, ja, dit is great - Vitaforce VitB6 - 50mg - high potency. Ek koop by DisChem of Clicks. Dit is 'n swart houertjie met 'n blou en silwer label. Ja, ek drink dit reg deur IVF - dit is saam met die foliensuur. Jy kan 1 - 3 drink per dag. Ek drink gewoonlik 1 per dag, maar as ek regtig af voel dan drink ek nog een.

Hoop die week in Pretoria vlieg gou vir jou.

Twinkle, jammer dat AF gekom het. En huil maar soveel soos jy wil - dit laat mens tog beter voel. Een van die dae is jy by die FS en werk julle 'n nuwe PVA uit - onthou, hulle is daar om te help.

Nunukie, baie dankie vir die mooi versie. Dit is so moeilik om in hierdie reis "rustig" te wees, maar ek dink dit help as mens besef baie van dit is uit 'n mens se hande. Ek weet wat jy bedoel: ander mense is nie eers gesond ens nie en hulle raak sommer net so swanger. Ons kan maar net bid.

Hallo Bytjie, Klippie, Andie, Lagogies, Chrizze, Zettie, Sexy-hexy, Lizzie en al die ander dames.

AFM: Gisteraand 11:00 getrigger. Ek voel super positief oor môre. Van al my IVF's is hierdie die enigste een waar ek regtig baie hoopvol oor is. Voorheen het ek altyd ge-eis vir die aspirasie, want wat as daar niks is nie of net een dalk eiertjie? Ek weet daar gaan nie vreeslik baie eiertjies môre wees nie, maar as daar meer as voorheen is, is ons kanse net soveel beter. Hierdie MOET net die maand vir my wees. En my verkoue is sommer baie beter vandag, so als is reg vir môreoggend 07:00!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246363 by Twinkle
Dink daar staan op Vit B6 High Potency prevent and help pms symptoms and early preg. so iets.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246362 by Twinkle
Clicks behoort te he ja - hulle verkoop mos Vitaforce?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246360 by Zarah
Kan ek by Clicks kry?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246358 by Twinkle
Zarah daai VitB6 is regtig great - ek drink dit nou al vir 6 maande .... Regtig iets wat ek sal aanbeveel !!! Ek wou gister vir my gaan kry het maar die apteek het glad nie gehad nie sal maar oor die naweek gaan loer of hul al voorraad gekry het of kyk om vroeg vlg week by FS te kry..

Zarah sterkte vir jou wat so van die huis af werk... kan net dink hoe sleg dit vir jou oet wees... my man dit vir amper n jaar gedoen en net 1 week n maand maar dit was aaklig,

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246354 by Zarah
More dames

Wil net vinnig inloer en se ek lees julle updates en dink aan julle.
Dis maar nie lekker om weg van die huis af te wees nie.

Bea, ek dink ek moet ook daai B6 gaan soek. Drink jy dit tydens jou IVF?

Geluk met jou mooi follies.

Nunukie, baie baie dsankie vir die mooi versie.

Twinkle, ai vriendin, drukkie vir jou.

klippie, dankie vir die info en sterkte met jou planne. Ek sit nou self hier met my dagboek en probeer my datums uit figure.

Halo Bytjie! Mis jou!

Al die ander dames, Andie, zettie, Lagogies, Chrizzie, almal! Baie liefde :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account