× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246352 by Twinkle
Nunukie - dankie vir hierdie boodskap - dink dit is wat ek vanogend nodig het!!! xxx Anders as jy wat net gesluk het het ek gister aand omtrent getjank ... :-)

Dames ek gaan julle nog nie verlaat nie AF het gister aand opgedaag so julle is stuck met my ;-) vir nou bly ek ook maar eers n veteraan!!!! *CRY* *CRY* *CRY*

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246350 by Nunukie
More Almal

Shoe, emosies is maar 'n snaakse ding. Vir die afgelope 2 jaar (wat ons besluit het om nie te probeer nie) het daar klomp dames om my swanger geword en dit het my regtig nie gepla nie.

Nou het ons mos besluit om weer te begin ttc... Gisteraand op Facebook kondig 'n verlangse vriendin aan sy is swanger.....shoe, moes ek sluk! So maklik! Hier moet ek eers gewig verloor (ewige stryd), insulien en glukose vlakke laer kry, my hormoon balans regkry, my man se sperm moet verbeter ons moet KI's doen en en en......Hier kom sy, ook 'n groterige vroutjie en raak net swanger......

Vanoggend lees ek 'n dagstukkie en besef net weereens, dat daar 'n Hoër hand is wat die pad ken en dit saam my stap:

“Vind jou vreugde in die Here; en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.” Psalm 37:4 Ook in Efesiërs 3:20-21: “Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons kan bid of dink, aan Hom kom die eer toe.”

Ek aanvaar die pad wat My Vader vir my uitgesit het. Ek weet HY stap saam my die pad. Ek vertrou op HOM!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246334 by Bea
Nunukie, dit klink heerlik... Dankie ja, die vel op my maag is al lekker seer en bietjie blou!

Klippie, ai man, jammer dat die feeks jou nou so rond neuk! Hoop als werk mooi uit vir volgende maand - hierdie treintjie kom nou goed aan die gang.

Twinkle, huil maar 'n bietjie, mens voel altyd beter. Volgende week kry jy 'n nuwe PVA by jou FS en lê daar 'n opwindende tyd voor met 'n BFP wat vir jou wag.

Bytjie, my kliniek beveel aan suiwer folic acid en suiwer Vitaforce Vit B6 en niks anders nie. Moet sê die VitB 6 help nogals met 'n mens se gemoed ook.

AFM: Baie dankie dat julle skree vir my follies! Ek voel vandag vreeslik positief - hierdie moet net DIE SIKLUS wees. Die FS het vanoggend gesê ons moet soveel moontlik embrios so gou moontlik terugsit - so dit maak my sommer baie opgewonde! Terugplasing sal seker Vrydag op dag 2 na aspirasie wees.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246331 by Nunukie
More almal

Ons het sommer net gery Saterdag. Wou net bietjie wegkom. Ons vat gewoonlik die pad af Weskus se kan toe, maar Saterdg besluit om anderkant toe te ry vir 'n slag. Ons was by World of Birds, Houtbaai, Kommetjie, Simonstad ens. Ons het darem maar pragtige strande hier in die Kaap....

Twinkle, hou moed! Die onsekerheid is aaklig!! Ek hoop nogsteeds jy kry dai BFP! Enigiets is moontlik ;)

Bea, geluk met daai follies! Ons hou duime en tone vas vir jou..en sterkte vir die spuit vnd :tmi:

Klippies, jammer oor jou plan wat nie uitgewerk het nie. Ons vrouens se liggame is mos komplekse goed wat hul eie "mind" volg....Hoop dat als nou sal uitwerk vir jou!

Zarah, hoop jy "oorleef" Pretoria

Bytjie, ek dink 'n multivitamen is altyd goed, maar ek sal voorstel om eers jou FS te vra watter multivitamen.

Julle dames moet 'n fantastiese week hê!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246329 by Twinkle
Ai Klippie so jammer om te hoor jou plan het toe nou nie so uit gewerk nie... sterkte

Bea Baie bly vir daardie follies - sterkte met jou spuit vanaand - soveel respek vir julle wat so spuit ...

Zarah ja by groenkloof is dit baie nice - was so rukkie terug daar toe ons daarbo gekuier het.

AFM ek was nou vir 6 maande op die homeplan my laaste Fertomid gebruik die siklus... moet vlg week FS gaan sien re die pva voorentoe ... nou met suster Botha gepraat se sy as HPT negatief was is dit onwaarskynlik dat ek swanger sal wees en dat ek maar net moet wag en maar vlg week Prof sien vir pva verder. :-( voel nou nie meer te goed nie en wil eintlik net huil ... wat nie nou kan gebeur nie!!! gehoop die 6 maande sal op 'n ander noot eindig of dit nou n BFP was of dan nou tenminste AF maar so NIKS is nie lekker nie .... argggggggggggggggggg

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago - 12 years 8 months ago #246325 by klippie
AFM: My plan om Cyclogest te gebruik om AF so bietjie uit stel, het geflop. AF het Donderdag middag opgedaag, sommer terwyl ek lekker vol cyclogest gepomp was, so ek is nou op CD 5. So ek het 23 of 24 daggies om alles uit te sorteer voor ons weer IVF doen. Ek gaan vandag die kliniek e-mail om solank vir my al die logistics te stuur. Dit lyk dan of ek my CD 3 afspraak sal hê op Sondag 2 Maart. Miskien moet ek hulle vra of ek liewer of CD2 kan kom - dis 'n Saterdag. Alles hang natuurlik af of ek hierdie maand 'n 28 of 29 dag siklus het.......

Hoop julle het almal 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246324 by klippie
More dames! Sjoe, ek moes nou eers weer bietjie opvang! Dit reën katte en honde hier vandag!

Lagogies, dis 'n baie hartseer storie van Johannes se dogtertjie - dis so jammer :heart:

Twinkle - jammer oor die BFN :cry: , maar miskien het jy te vroeg getoets? Wag nog 'n dag of 2 en dan bel jy die dr. Wat is jou PVA verder?

Zarah,
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Bytjie - hoe gaan dit met die stim? Is jy op 'n homeplan of gaan jy KI doen? Sterkte!

Bea! 4 follies is awesome! Ek is bly is so positief! Sterkte met die trigger vanaand, dis mos die een wat so lekker brand! Ek hou alles gekruis vir Woensdag :heart:

Hallo aan al die ander dames: Chrizzie, Zettie, Nunukie, Andie, Strikkie, Hexy, Slakgat-roofkyker. Wie't ek gemis?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account