× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246323 by Bytjie
Twinkle, jammer oor die BFN en dat jy nog steeds wag vir AF, dis maar 'n nare storie.Wag nog so 'n paar dae voordat jy jou FS kontak. Sterkte vrou. die wonder doen niks goed vir mens nie, maar jy sal hierdeur kom.

Bea, dis mos goeie nuus. Volgende week as ons besig is om ons babsie te maak, kry jy alweer jou BFP!!! Ek het gister begin met 5mg Femara.

Julle ek drink net Folic acid, dink julle ek moet nog 'n multivit ook begin drink. Ek bly vergeet om die dr te vra, sal maar 'n reminder op my foon sit vir volgende week.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246318 by Bea
Twinkle, ai man, jammer oor daai BFN! Grrrrr, en ek weet wat jy bedoel, mens bly hoopvol as AF nog nie opgedaag het nie. Miskien moet jy môre weer toets voor jy die FS bel?

Lagogies, dis baie hartseer.

Bytjie, hoe vorder jou siklus - het jy al jou medikasie begin? Volgende naweek is dit sulke tyd vir jou!

Nunukie, waar was jy toe die naweek? Hoop jy het dit geniet.

Zarah, sterkte vir Pretoria - ek hoor dit reën erg daar.

Andie, ek hoop Clomid doen die ding vir jou man - ek is seker hy gaan 'n great sperm alles hê later! Geniet die homeplan tot dan :-)

Hallo Chrizzie, Zettie en al die ander dames wat so stil is.

AFM: Dankie vir die moed in praat Vrydag julle. Ek was maar down in die dumps, maar het die naweek besluit om nie meer moed te verloor nie, want op die ou einde van die dag VAT DIT NET EEN! En vir elke EEN moet ek dankbaar wees en is daar nog HOOP. Vanoggend se sonar het ook goed gelyk. Lyk of daar 4-5 mooi groot follies reg is. FS sê ons hoop vir 4 eiertjies - yay - dit is klaar een meer as laas! Ek is net bietjie vrot van verkoue, maar FS sê dis ok - ek moet Panado en lemoensap drink. As ek begin hoes en dit in my bors gaan, sal hy vir my penisilien voorskryf. In elk geval, ek trigger vanaand 11h - en dan aspireer ons Woensdag op CD15.

Lekker dag almal! xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246316 by Twinkle
More dames...

Hoop dit gaan goed.

Andie lekker om van jou te hoor.

Ai Lagogies wat n hartseer storie... dink aan hom en sy gesin in hierdie moeilike tyd!!! :heart:

Nunukie - waarheen het die pad julle gelei?

AFM skies ek het niks van my laat hoor nie - het my foon by die werk vergeet so daai nommers wat ek gekry het het ek nie gehad nie ... Ek is nou 3 dae laat wel aan die einde van vandag gister getoets en BFN !!! Ek weet regtig nie wat om te dink of te voel nie ... wel voel eintlik bietjie mismoedig maar bly tog hoop... (.)(.) is so bietjei gevoelig en dit is wat daar is... Moet ek FS toe bel en hoor of maar net wag vir maandag se afspraak wat dink julle girls?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246314 by Bytjie
More dames.

Lagogies, dis darem 'n baie hartseer storie. Sal bid vir hom en sy gesin vir leiding in die moeilike tyd.

Twinkle, enige nuus van jou kant af?

Zarah, is jy heel week in Pretoria, ek weet dis moeilik maar geniet dit. En kom gou weer terug Kaap toe.

Andie, voorspoed met die drie maande van pille.

Bea, was jy al weer vir 'n scan?

Nunu, hoop julle het die naweek lekker rondgerits.

Lyk my dis weer 'n warm dag in die Paarl

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246312 by Nunukie
Agnee, Lagogies dit is verskriklik! Ai, my hart gaan uit na hom en sy gesin :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246287 by Lagogies
Ai julle my hart is so seer vanoggend. Johannes was my bode so paar jaar gelede. Baie baie goeie mens wat tot omtrent 40 gewag het om n kind te kry sodat hy goed kan sorg.Sy dogtertjie het gister verdrink. Sy was so 1 1/2 jaartjies.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246283 by Nunukie
Ek gaan na werk dadelik in die swembad spring. Die Warm Kaap is vandag weer op sy stukke!!!

More vat ons net die pad.....waarnatoe ookal die pad ons lei :silly: (manlief is lus vir wegkom)

Zarah, geniet Pretoria!

Dames, julle almal moet 'n FANTASTIESE naweek hê!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account