× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #226223 by Zarah
Dit is fantastiese nuus Hopeful! Ek sal defnitief bid en God se wil is altyd perfek. Jer 29:11 se, Sy plan is om vir ons n toekoms te gee! :woohoo:

Met my gaan dit baie goed. AF is uiteindelik klaar.
Ek en DH is effens gestres oor die trek storie. Ons kry dalk ons huis se sleutels vrydag, maar gaan nie intrek voor sekuriteits hekke en vensters in is nie.
Ons kan dit ook nie oor die naweek doen nie want my man se tannie se begrafnis is saterdag. Ek gaan probeer verlof kry vlg week. Ons wil graag trek voor ek hospitaal toe gaan.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226220 by Hopeful
More Julle,

Hoe gaan dit?

Zettie ek is baie bly dat die telling so goed leik dit is werlik wonderlik :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Snoekie, die scan foto's is baie mooi!!!! Baie excited vir jou

Jooste, WAAR IS JY!!!!!!!!!!!

Zarah, hoe gaan dit nog met jou

Blommie, Lynkie, Klippie, slakkie, waar is julle en hoe gaan dit?

AFM: ek is mos vroeg by die werk weg vrydag en sien toe vanogend n e-pos van ons manskaplike werker hier is wat sy se:
Ek het vandag ‘n oproep gehad van ‘n mamma wat aanneming oorweeg. Ek sal kyk hoe dinge beweeg en dalk is dit dalk julle ou babatjie.
Ek besef dat daar nog baie water in die see moet loop en dit beteken nie dit is vir ons nie maar tog is dit darem n vooruitsig!!!!! nou is dit teid vir bid :) Ek vra groot aseblief dat julle ons in julle gebede sal hou en dat AS DIT GOD SE WIL is hierdie ons babatjie is :)

voorspoed met almal se dag

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226206 by Zarah
More almal

Hoe was die naweek?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226199 by zettie
Waar is Jooste wat se daai toets ????????????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226194 by zettie
Hallo shoe nou voel ek baie beter telling op na 70208 en die tyd wat dit neem om meer teraak reg vir hoeveelheid .

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226193 by Zarah
More almal

Snoekie! So bly om van jou te hoor en dat baba mooi groei en gesond is :) Baba is te pragtig!

Zettie, was jy vir bloed? laat weet of als ok is. Bid vir jou.

Nads, Bly sommer in die bed heel naweek. Because u can! Ek dink Snoekie het ook gese haar maag was nie lekker in die begin nie. So vat dit rustig.

Hopeful, lekker pop speel!

Jooste, wat het die toets vanoggend gese? Ek dink jy moet n foto vat as jy daai 2 lynne sien en kom post. Ek het nog nooit self 2 lynne gesien nie. Dink ek sal flou val!

AFM, ek is oppad baby shower toe. Vreemd, maar ek is super opgewonde! 1 van my beste vriendinne. Sys eintlik soos n jonger sussie want ons het saam gebly. Kan nie wag om haar seuntjie te sien nie.
Ons het ook giser gehoor dat alles met ons huis klaar is. So ons kan al vlg naweek trek! Ek is opgewonde en ook gestres want Julie is voorwaar n besige maand.

Geniet die res van die naweek almal.

Mwah!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226188 by Snoekie
Goeie Middag Dames,
Hoop dit gaan goed met almal?

Zettie,
Effense afskyding is normaal, maar ek stem saam met die res. Kontak jou dokter as dit jou te veel pla, en gaan more vir daai bloed telling!
Ek bid BAIE hard saam met jou.

Nadsmeiring,
Ek hoop jy voel gou beter.
Daai moegheid sal ook oorwaai. Maar ja, niemand berei mens voor vir die moegheid nie.

Jooste,
Ek sou ook elke dag pieps op 'n stokkie! Hoop daai BFP raak elke dag net duidelikker!

Zarah, Geniet daai glasie wyn vannaand. Soos Nads se, een van die dae is dit iets van die verlede!

Hopeful,
Geniet ousus se kuiertjie. En jy moet maar die Maatskaplike werker warn hou met al daai foto's en mails!

AFM,
Ek was vanoggend vir my 12 weke scan gewees...
Die dokter is baie tevrede.
Lengte: 63.6mm
nekvog: 0.7mm (dit mag blykbaar nie meer as 2.6mm wees nie.)
neusie: Die brug van die neusie is al mooi gevorm en duidelik sigbaar.
hartkloppie: 144bpm
Die dokter se hy sien nie enige tekens van Down's nie en ek kan nou maar ontspan.

En volgens die scan is ek nou 12weke5dae swanger.

Baba was baie woelig, Manlief was glad geskok en het vir die dokter gevra of dit normaal is. :lol:

Hoop almal het 'n wonderlike naweek!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account