× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #226186 by Hopeful
Hi,

Zettie ek glo alles is fine hulle se betjie afskuiding op bloederigheid is normaal so lank dit nie met erge krampe te paart gaan nie. As dit jou baie pla gee jou dokter n luitjie net on jouself gerus testell en ek dink dat bloed toetse more ogend n goie idee is. Ek sal tog n gebed se dat alles goed verloop (((Hugs))))

Jooste, ek sien uit na jou post more ogend gaan slaap sommer vroeg venaand soos n kind voor kersfees wat weet daar is geskenke as hulle wakker word.

Jong die manskaplike werker maak nie juis met ons kntak nie en dit is van ons af om met haar kontak te maak so ek e-mail haar so 1 keer per maand net hoe dit gaan ens en as iets gebuer het waarvan ons foto's het stuur ek dit vir haar. Sy het ons wel voor die teid gese ons sal dit moet doen so ek stuur maar pligsgetrou my ou e-pos aan haar :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226183 by nadsmeiring
Hallo Almal,

Zettie - Jy is in my gebede, maar moenie worry nie, als gaan ok wees met baba! Hoe lank is jy al op die progesteroon pille?

Jooste - :woohoo: :woohoo: Kan nie wag om te hoor van jou BFP nie!!

Zarah - Bly Af is amper weg, geniet jou wyntjie terwyl jy kan, een van die dae is dit ook tot n einde!

AFM - Het gister weer gegaan vir Beta 3735 :woohoo: sal seker weer more of so gaan. Wens net hierdie flippen griep wil sy ry kry, ek voel goor en dan is my maag ook nog om gekrap en ek is SOOOOOOO moeg, wil net slaap!

Lekker naweek julle, en die wat kan kom update, ons wag!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226182 by joo~ste
Zarah
Geniet die naweek...en skink maar tog 'n ou glasie rooiwyn op my ook!! Ek hoop AF wyk nou heeltemaal sodat jy die naweek darem kan geniet.

Zettie
Dink aan jou...

AFM
Ek gaan nog vir 'n rukkie moet werk.....maar gaan die naweek net rondle en NIKS doen nie! O, ja...en gaan nog HPT's gaan koop en kyk wat dit wys.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226181 by Zarah
Zettie, ek bid en glo dat als ok is met baba. Laat weet asb more as jy kan.

Hopeful, geniet die kosbare tyd met jou sus en haar baba. FX dat die maatskaplike werker sommer spoedig goeie nuus gaan gee

Jooste, ek kan nie wag vir more se uitslae nie!! :woohoo:

Ons gaan almal ons BFP en Aannemings kry nog voor 2012 om is!

Geniet die naweek dames. Ek is pootuit en gaan nou n glas rooiwyn drink by die huis en lekker kossies maak vir my DH :heart:

Dankie dat julle so amazing is

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226177 by joo~ste
Zettie
Ek hoop en bid regtig dat alles okay is!!!
Laat weet as jy bloed getoets het-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226176 by zettie
Hallo Jooste

Fx Fx dat daai `n positief is.


Ek het effense bruin afskeiding in die oggend as gepieps het is nou bietjie bekommerd.
:S Dit net in die oggend so wonder of dit nie die progestroon aanvulling is nie.

Dit van gister oggend af gaan more oggend gou vir bloed gaan om tesien of my telling steeds klim.
Bid asb vir my dat daar nie fout is nie :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226174 by joo~ste
Hopeful
Een van die ander dames op 'n ander forum waarop ek gesels, het nou ook gese dat sy dink die Ovidrel moet al uit wees. My hart klop nou so effe vinniger....!! :blink: (Kan dit wees!!!!!!???....dalk is ek wraggies swanger). :woohoo:

LOL
Bly jy 'n hint gestuur vir julle maatskap/w oor jy darem nou 25 is. Hoe werk dit nou....moet jy net wag...of maak sy darem kontak so af en dan om te hoor hoe dit met julle gaan en of julle nog gereed is vir baba'tjie?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account