× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126413 by Beertjie
Ek wil ook graag vir my 'n borspomp aanskaf... gaan alles probeer om te kan borsvoed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126410 by KarinM
Charlaine... ek stem saam met Morgan... sterkte vir jou!

Tienka ~ borsvoed jy nog noudat jy werk? Melk jy uit by die werk en gebruik jy dalk 'n borspomp?
Ek soek nogsteeds na nog experiences van dames wat borspompe gebruik voor ek koop.
Ek het nou al die Avent Isis as 'n goeie manual pomp en die Medela as 'n goeie pomp/maak. (Ankia, dink jy het my gehelp met dit)
Enige ander voorstelle of eintlike ondervindinge?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126409 by Beertjie
Enige idees vir aandete?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126405 by Beertjie
Maar Tienka wat eet 'n vrou, as sy net suur goed crave en die dokter haar aanbeveel het om dit nie te eet nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126400 by Tienka
nou waar is my ticker nou weer vandag?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126399 by Beertjie
Shame Morgan so jys alleen by die huis? Dit kan nie lekker wees nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126398 by Tienka
LOL Beertjie, jy beter gaan eet voor jy omval :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account