× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126376 by ChaNa
My ma kani met my pa praat nie wnt my ma is die een wat juis my gat toesteek met leuens by my pa. Dis hkm ek nog nooit close was aan my ma as kind of nou nie..

Ek vrek van die hitte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126375 by ChaNa
My ma is net so erg soos my pa. Ons het al mooi gesit en praat en toe kom al die fights. Hulle sien wat hulle doen maar hullew worry nie. Onthou my pa is nie juis 'n christen nie so hy worry nie wat hy vir jou se nie en of dit jou seermaak nie ens. Hy se self hyt nie 'n gewete nie so dit pla hom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126371 by Tienka
O ja, ek het skoon vergeet van jou sussie. Nee wat doll, ek het ongelukkig nie vir jou raad nie, kan net se sterkte!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126369 by Morgan
Charlaine dit klink baie erg... kan dink jy wil al van jou kop af gaan.... maar onthou hulle sien nie self wat hulle doen nie hulle dink hulle help net.

Dalk moet jy aleen met jou ma sit en vir haar se wat jou als pla dalk sal sy dan sien wat sy als doen, (maar om n mooi manier) en dan kan sy self met jou pa praat sonder dat hy kwaad word vir jou.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126367 by ChaNa
Tienks nee ek het nog 'n riller van 'n suster van 14. Ek is die rustigste een van die 2 maar ek word aanhoudend afgekraak en gedreig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126365 by Tienka
Charlaine, is jy 'n enigste kind?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126361 by ChaNa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account