× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126351 by Beertjie
Dis net te erg Charlaine.... hoop daar kom gou vir julle 'n uitweg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126350 by ChaNa
My male is baie obsessief en ons kom nie deur na hulle toe as ons se dis ons kind los ons uit of ons sal se wat met haar gebeur.

Kyk my ma is so vies vir my ook. Ek het besluit om tog sussie se van te verander na haar pappa se van toe wnt dis belangrik vir hom en my ma het die afgelope 2 jaar en 7 maande vas geskop daarteen wnt dis mos hulle kind.

Toe hulle oorsee was vir 2weke September was alles so rustig hier by die werk en huis. Ek en DH het nooit baklei oor goed wat hulle ons altyd maak baklei nie was so lekker. Wens hulle kan permanent op vakansie wees.

Sorry julle ek moan verskriklik maar ek is moeg gesukkel met hulle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126342 by Beertjie
Dankie julle ek sal maar nog bietjie rondkyk..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126340 by Cornel
Ai nee Charlaine,ek kan net dink hoe jy moet voel........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126339 by Tienka
Nee genade Charlaine, ek sou lankal my top geblaas het. Dis moeilik want dis jou ouers en hulle weet hulle kan nog tot 'n groot mate jou lewe beheer. In hulle oe is jy nog 'n dogtertjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126329 by ChaNa
Ek weet Cornel maar ons wil sooo graag net ons eie kind groot maak en op ons eie wees sonder hulle inmengery.
Ek bedoel ek werk reeds 9ure 'n dag by hulle sien hulle elke dag en as ons huis toe gaan 5uur dan bel my ma my ook nog tenminste 2 keer daai aand om te hoor wat maak ons. Dit maak ons siek.

En sy bel so 1uur om vir my te se ek moet vir sussie iets gee om te eet. Dink sy regtig ek weet dit nie, of dink sy ek gaan nie vi my kind kos gee nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126328 by Morgan
Beertjie mens gan nie so baie uit as mens n babatjie het nie!

Soos as ek gan shopping doen.... ek kan nie die pram en die winkel trolley stoot nie so dan moet hy bly!

As mens gou uithardloop by spar vir brood en melk dan is sit te veel van n mission om die pram opteslaan so jy gryp baba in die arm.

Het gedink CArli sal in hom slaap in die dag as sy nog klein is maar die straps en safety belt is heeltyd in die pad so hulle le nie lekker nie.

So mens het seker een nodig maar dit was vir my groot geld mors!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account