× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126326 by ChaNa
Ankia jyt 'n pm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126324 by Cornel
Charlaine,soms is trek ook nie die regte besluit nie,want as jy jou oe uitvee dan trek hulle saam........ek weet...........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126320 by ChaNa
Dankie Ankia.. Hier kom nou weer een merske fight oor die kontrakte wnt hoekom nou iewe skielik soek ons kontrakte.

O weet julle familie sal mens grys hare gee. EK wens ons het in die Kaap gebly en kon trek maar mens sukkel so om werk te kry deesdae.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126316 by Tienka
LOL Anje, dis 'n honnie nie 'n kattie nie.

ek het ook gekyk na die C3, dis regtig 'n baie baie mooi waentjie, maar het daarteen besluit want dit is 'n boel geld om uit te gee vir net 1 kind. ek het die Chelino Tiggo stroller gekoop en die Chelino snug en safe pas daarin, ek is baie tevrede.

Beertjie, gaan kyk rond, daar is baie nice goedkoper waentjies op die mark.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126314 by Cornel
Ek hou ook baie van JEEP se goedjies,maar sjoe hulle is duur!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126311 by Goggatjies
Charlaine, dit is jou reg om 'n kontrak te he, al werk jy vir familie.
Ek stel voor jy en jou man sluit aan by Solidariteit, dit is soos R75 per maand. Dan as hy weier dan dan vat ons dit van daar af.

Ek was ongelukkig al in die sitsuasie met my man, so ja ek het al baie opgelees daaroor. My man is getrench sonder dat hulle hom severance pay gegee het. Hy het 7 jaar vir die maatskappy gewerk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126310 by Lia
Beertjie, kyk in julle plaaslike koerantjie ook, partykeer is daar mense wat goeie goed daar verkoop. Moenie moed op gee nie, seker jy sal iets kry waarvan jy hou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account