× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126282 by Beertjie
Ag Ankies jy is so dierbaar en het 'n hart van goud maar ons is in die suidelike deel van die noord-kaap! Dankie dat jy aangebied het!

Charlaine my hart bloei vir jou... ons sit ook in so 'n familie besigheid en ek doen die boeke van die besigheid, maar ek het gese: As hulle ons kind wil sien na geboorte is daar 'n tolgeld te betaal...twee borde gratis kos :) vir my en ML ! Eintlik is dit net 'n grappie maar ek het vir hulle nou al gese dis ons kind en ons gaan klein peanut groot maak soos ons goed dink.. ons ouers moenie nou begin twyfel aan die manier hoe hulle ons groot gemaak het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126281 by ChaNa
Ankia ja ek het payslips en op my state wys daar die maatskappy se naam as my salaris inbetaal word.
Ek gaan dadelik sorg vir kontrak vir my en DH..
Maar indien ek een het en my pa probeer wegjaag weens persoonlike redes kan mens dit verder vat.

Sorry julle ek klink wreed maar my ouers het my al emosioneel klaar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126280 by Goggatjies
Strik, kyk wat gebeur as jy watery uithaal en sit creamy in.
Kyk wat dan gebeur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126278 by Goggatjies
Charlaine, dit is moeilik as jy nie 'n kontrak het nie.
Ongelukkig is dit moeilik om dan afgedank te word en dan CCMA toe te gaan.
Jou ouers kan net se jy het nie daar gewerk nie
Kry jy payslips.

Ek dink dit is beter om 'n kontrak te kry.
Hou maar net uit, en dan soek jy ander werk in Januarie
Ek weet dit is moeilik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126277 by Morgan
Anje watse kleur soek julle?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126275 by Strik*kie
Ankia, dotted line het ingekom na ek gister ingesit het van watery cm. Dalk moet ek dit uithaal en maar net nota insit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126273 by Lia
Cornel, hier is twee websites met prentjies van die Chelino C3:

Dit kan so vou dat baba vir jou kyk of dat baba vorento kyk ens. ens.

www.babyandcompany.co.za/p-618-chelino-c3-travel-system.aspx

www.specialdelivery.co.za/index.php?targ...cts&product_id=30837

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account