× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126272 by Goggatjies
strik, nadat jy vanoggend se temp ingesit het, is dit toe hy die 'n dotted lyn gemaak het, of was hy al voorheen so.

Hy chart lyk nog perfect. Jy kan 'n temp dip kry met implantation. Maar dit is nie altyd so nie.
Ek sien op drie van jou charts het jou temps bietjie gedip op 8dpo.
So kom ons kyk wat more en Vrydag doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126270 by ChaNa
Karen DH wil ni he ek moet nou waai nie agv die bonus. En dan kan ek nie vir sussie hier weghou nie wnt waarna toe gaan sy. Ekt 'n kleuterskool in ons straat gebel en hulle het eers Januarie plek vir haar, so ek en sy moet vir nog 2 maande hier bly.

Hoe gaan ek dit oorleef?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126269 by ChaNa
Ankia ek is die manager hier en run basies die hele besigheid vir my ouers. Al die ander werkers hier het kontrakte behalwe ek en DH..seker omdat dit mos nou familie is.
Ek dink ek gaan maandag as my male terug is die kontrakte uithaal en laat ek en DH elke een 'n kontrak teken wnt ons werk al 2/3 jaar hier.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126267 by Morgan
Tienks het die oulikste oulikste pram!!

Ek het n duur pram vir Carli gekoop en kan nou my gat skop.... het hom nog nie meer as 2 keer gebruik nie! het toe so cheap stroller gekoop van R200 wat baie beter werk!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126265 by Strik*kie
Hi Anje, sal ook graag julle stootkarretjie wil sien.

Hello Ankies, wil jy nie gou my chart kyk nie asb man????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126264 by ChaNa
Nee beertjie ons bly 8km van hulle af, maar ek en DH werk vir my male.. Toe hy my maandag dreig om my uit sy erf weg te jaag wou ek soooo graag my kind en my goed vat en loop en hom moer toe stuur maar mens kan dit ni doen as jy ni 'n ander werk het nie.. Ek wou dadelik ander werk soek maar DH se ek moet nog uithou tot na Desember sodat ek my bonus kan kry wnt ons wil di bonus hou vir die oorsese trippie may maand.

Beertjie as ek my mond oop maak dreig my pa my.. Hy en my ma weier om te luister as ek en DH se nee of se moenie hulle weier en se terwyl sy hier op hulle erf is luister hulle nie.

So ek weet nie wat om te doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126263 by KarinM
Sjoe Charlaine ... dis 'n vreeslike aaklige situasie vir jou.
Ek weet nie regtig wat om vir jou te se nie... ek weet die bybel se eer jou vader en jou moeder, so dis erg om nie jou humeur te verloor as hulle JOU nie eer en respekteer nie. Hou maar net jou kant skoon, dis al wat ek kan dink. Maar as jy voel jou dogtertjie word te veel beinvloed daar hulle probeer haar afrokkel en emosioneel skade doen sal ek haar eerder daar weghou tot hulle hulself bietjie verander.
Kan jy nie iewers anders werk kry nie?? Jy sukkel nou al so lank met hulle en is ongelukkig daar, so sal dit nie beter wees om ander werk te soek eerder nie?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account