× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #226173 by Hopeful
Hi Jooste, ja jong dit is altyd so moeilik, mens will posetief wees maar ook will mens nie so gecrush wees as dit nie is nie so mens iemoosies see-saw altyd so tussen posetief en realistis/negatief maar ek hoop met my hele hard dat dit jou buert is en jy is so baie in my gebede :)

Ek het mos die bestuur van die koontoor oor gevat so twee maande terug maar tot en met maandag het ek nog my ouwerk en die bestuur gedoen en dit was maar rof. Maandag het daar iemand in my oupos begin so ek is baie bly moet haar nog trein maar dit gaan klaar beter gaan self vandag 3uur huis toe gaan om saam met Sussie en die baba te kuer :)

Het nou vandag vir die manskaplike werker n update gestuur en so hint hint ek is nou 25 so hoop om van haar te hoor :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226170 by joo~ste
Hopeful
Ek sal verseker kom post more. Ek is selfs nou opgewonde...maar probeer my bes om nie te wees nie. Klippie het my nou effe nuwe moed gegee oor die Ovidrel wat in alle waarskynlikheid reeds uit is. Ek het vanoggend vir DH gese dat ek amper doodseker is dit moet dit wees.

Hoekom so rof by die werk?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226168 by Hopeful
More lmal,

Zarah, ek is jammer dat dinge so gesukle het en is bly dit beriek darem nou n einde.

Kliepie hoe gaan dit met jou?

waar is almal?

Jooste ek is so excited vir jou en glo dat dit n BFP gaan wees. Al is fit saterdag proebeer tog om te post oor wat die HPT se ek sal sien so uit na jou PHPT!!!!!!!

AFM: werk gaan rof maar anders as dit is daar nie klagtis nie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226167 by joo~ste
Zarah
Bly dat AF nou besig is om die pad te vat. Ek hoop nou nie sy klop volgende by my aan nie.!!!

Klippie
Ek probeer my bes om positief te wees.....!! :blink:
Ek is te vrek bang vir vals hoop. Ek het NOG nooit in oor die 3 jaar se tyd 'n BFP gesien nie...en het my amper dood geskrik vanoggend toe ek dit sien. Ek sal more weer pieps...dalk word dit donkerder....

Ek het 2 vials Ovidrel gespuit...dit is mos heelwat....dalk is dit nog 'n bietjie in my sisteem?

MAAR JOU +tyd maak my BAIE OPGEWONDE!!!!!

Krampe weg....en geen AF darem nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226161 by klippie
Jooste

Ek is baie positief vir jou, jy moet ook wees!
Dis deffies nie ovidrel nie - my FS het gesê teen ET is die ovidrel al uit jou sisteem. (Ek het ook al getoets op oggend van ET en dan is dit BFN).

Miskien 'n vap-line, maar onwaarskynlik.

Heel waarskynlik 'n BFP! Dis logies: alhoewel jy eers 4dpet is, moet jy onthou dat jy al 8dpo is....baie mense kan op 8dpo 'n BFP kry. Onthou jy vir Paisley wat hier gechat het - wel sy het op 8dpo 'n BFP gekry. My gevoel is dat jy teen Maandag 'n duidelike BFP sal hê.

So ek sê byvoorbaat woo-hoo geluk!!!!! Mag jy 'n gesonde swangerskap hê en 'n paasfeesbaba!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226159 by Zarah
AF is al minder, hoop by more is dit heeltemal weg. More is my beste vriendin se babyshower. EK sien baie uit na dit.

Die AF pyne is seker maar net n indikasie van hoe vinnig jou babatjie groei! 1 van die dae plant hy/sy in :woohoo:

Sterkte met die wag

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226154 by joo~ste
Zarah
Ek hoop jy't nou amper jou 10 eetlepels "bloed geskenk" en dat AF besig is om te wyk.

AFM
Ek het vanoggend 4h30am wakker geword met die allervreeslikste AF pyne. Ek was in 'n toestand en het gedink dat AF nou enige oomblik gaan opdaag. Terwyl ek op die toilet sit en die situasie beloer, pieps ek toe sommer op 'n stokkie. Dit was negatief. Maar ...gelukkig toe darem geen AF.
Terug in die bed het DH my maag gevryf en die pyn het so na 'n minuut of 2 gewyk. Vanoggend toe ons opstaan.......staar ons altwee na die HPT wat op die wasbak se rand le. "n Defintiewe positief?!! (lig...maar baie duidelik)

Ons het besluit dat dit OF 'n vaporated lyn is.....OF dit is dalk die laaste van die trigger wat besig is om uit my sisteem te gaan. Dit is vandag 10 dae na die trigger shot, maar in alle waarskynlikheid nog te vroeg vir HPT (is nou eers 4dp4dt).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account