× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #226017 by zettie
Zarah gaan goed dankie het bietjie verkoue maar verder geen klagtes nie.

Baie bly om tesien dat my Jellybean darem nou al soos mensie begin lyk :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226014 by Zarah
Hi Blommie! Het jou vreeslik gemis. Sterkte met die pille.

Zettie, hoe gaan dit met jou en die swangerskap?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226013 by zettie
Goeie more julle :)

Jooste hoe vorder dinge jou kant ???

Hallo Klippie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226012 by Blommie
More dames

Jammer ek is so skaars. Vat nie grond die kant nie

Nads - baie baie geluk met jou BFP. mag jy 'n gesonder swangerskap he.

Jooste - Hoe gaan dit? Wat maak daai eiertjies

Al die ander hallooo


AFM: Vandag begin met 100mg fertomid. Die 50mg fertomid het nie verlede maand so goed gewerk nie. So die maand probeer ons 100mg. Dit is ook ons laaste maand op die meds voor ons weer vir dr moet gaan sien. So fx. Ek gaan ook die maand bietjie rus. Drink net die meds, gaan nie opk's of temps doen nie.

Julle moet 'n wonderlike dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226005 by klippie
More dames!

Hoop dit gaan nog goed met almal! Ek weet ek is baie skaars, maar ek roofkyk darem nog so nou en dan om op hoogte te bly met almal se dinge! :heart:

Aan al die BFP's wat ingerol het! Hoera vir Snoekie, Nads en Zettie! :laugh: Dis lekker om goeie nuus te lees! :woohoo:

Jooste vriendin, ek dink baie aan jou en die embies! Ek hou al my duime vas dat hulle mooi sal groei! Hoe werk jou FS - het jy 'n dag 3 terugplasing of 'n dag 5 (blasocyst) terugplasing? Baie sterkte in elk geval. Die terugplasing is regtig nie so erg soos die aspirasie nie - amper soos 'n uitgerekte papsmeer :blush:

Strikkie, ek wens ek het vir jou raad gehad ....
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Aan al die ander dames...hoop dit gaan goed! Mwah :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226004 by Zarah
More more!

Hoe gaan dit almal?

Jooste, dankie vir die update. Hoe gaan dit nou?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225982 by joo~ste
Eiertjie nuus:
Een zigoot is op 'n 5-sel verdeling stadium wat baie goed is (ons wou dit tussen 2-4 gehad het vandag...en dit is duidelik 'n vinnig rakker!!!)
Die ander enetjie het nog nie begin verdeel nie, maar daar is nog hoop tot so later vanmiddag. (Hulle gee so 24 - 36uur na bevrugting kans vir seldeling om te geskied).

Ek is BAIE opgewonde oor die een...maar so effe bekommerd dat ons die ander outjie gaan verloor. Ek bly positief en bid dat God lewe sal blaas oor daardie zigoot en as al die DNA en dinge reg is ....dit tog asb. ook moet laat verdeel sodat ons darem 2'tjies kan terugsit en ons kanse op swangerskap kan verhoog.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account