× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #226098 by Hopeful
More Dames,

Hoe gaan dit met al die preggie faries?

Zarah, ek is so jammer om te hoor dinge gaan nie goed daar nie sterkte vrou

Lalie12, jammer ek het ook nog nooit getemp nie so weet nie hoe dit werk nie

Jooste WAAR IS JY???? jy is heeltyd in my gedagtig en ek ek hoop so dat alles goed gaan met jou.

Blommie ek hou stuif duim vas dat jou maand is die.

AFM: Gister was die groot dag, my verjaardag so nou is alles in plek en wag ons vir daai oprop. Die kamer vat ook stadig maar seker vorm so dit is baie exciting om te sien.

Ek hoop dit gaan goed met almal en dat almal binnekort weer lekker saam chat.

Geniet die dag.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226083 by nadsmeiring
Hallo,

Dankie Zettie, ek gaan dit beslis probeer.

Lalie12 - Jammer ek kan nie jou vraag beantwoord nie, ek het nooit getemp nie,Dankie vir die geluk wense en baie sterkte met die meds!

Zarah - Jammer oor daai aaklige AF, byt net vas, een van die dae is dit als onder beheer!

My nuwe Beta is 1895 :woohoo: :woohoo:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226081 by Lalie12
Middag amal!

Ek wil net gou iets simpels vra! My temp is nou al vir die afgelope paar dae tussen 33.2 en 34.2 en vanoggend sommer 35.2 kan dit dak 'n teken wees dat ek binnekort gaan ovuleer? Ek toets met OPK maar het nog nie 'n positief gekry nie.

Tans op fertomid 50mg..
En dag 15 na mens.

Hemel maar dit is glad nie so maklik om swanger te word nie!

Baie geluk aan die nuwe mamma's

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226080 by Zarah
Hi almal

Ek is alweer by die huis agv AF. Nie in n goeie space nie. Huil van pyn en mismoedigheid. :cry:

Sterkte met die griep Pregnant Fairies.
Jooste, bid dat als ok gaan jou kant.

Mooi bly.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226079 by zettie
Hi Nads ek het ook griep jy kan Pando Medisip drink dit hekp regtig maar proe baie sleg :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226075 by nadsmeiring
Hallo almal,

Sjoe maar julle is stil!!

Blommie - Baie sterkte met die meds, FX dat hierdie jou maand gaan wees!

Jooste - Enige verdere nuus, ek dink so baie aan jou en hoop en bid dat als goed gegaan het, asb laat ons weet.

Zettie - Hoe voel jy? Enige MS?

AFM - My eerste Beta donderdag was 199.8, saterdag weer gegaan en toe was dit 456 :woohoo: , het vanoggend weer gegaan maar wag nog vir uitsale. :evil: Sover nog geen MS nie, net griep :cry: wens dit wil nou net verby gaan. My eerste sonar is eers 23 Julie, ek kan nie meer wag nie, wil so graag weet hoeveel daar is en dat als nog reg is!!

Lekker daggie almal.

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226073 by zettie
Waar is almal ????


Jooste waars jy ???? wil weet wat aangaan ????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account