× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125865 by Tienka
Halllooooooo Kriekie, geluk met die nuwe job jong, hoop jy gaan sommer lekker werk!!!

G, so lekker om jou te sien, ek loer so nou en dan vir jou op facebook. De Nys het yslik groot geword, hy's pragtig. Shayne was op 14weke 7,6kg, hy's te oulik en slaap goed, hy het die afgelope 2 aande deurgeslaap, maar gewoonlik word hy net 1 keer wakker vir 'n bottel. Hy is gek na sy boetie en sussa en is oor die algemeen ' n happy chappy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125862 by Cornel
Plesier Charlaine!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125854 by G Baby
Marie-sien nou eers hoe ver swanger is jy ook al? Hoe groot is jou magie? Askuus ek kan nie byhou met al die swanger fairies nie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125852 by ChaNa
Dankie Cornel ek sien jy gee darem om sob sob lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125846 by G Baby
Hello aan al die ander girls ook hier!!! sien die dag is alweer amper verby en ek kry nou eers kans om te kom groet...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125843 by marie r
Hallo Kriek, dankie dat jy kom hallo sé het. Ek hoop jy werk sommer baie lekker by jou nuwe werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125841 by G Baby
Hellooooo kriek en Tienka!!!!!!! Welkom terug!!!
Hoop jy is baie gelukkig by jou nuwe werk kriek en tienka is jy bly om terug te wees? Hoe gaan dit met Shayne is jy darem gerus en gelukkig waar hy is. Sien hom op FB,hy is al yslik groot-hoeveel weeg hy? Jy darem bietjie gerus gekry?
Gaan goed by ons ook,klein de nys is 'n ou liewe ding,die ander 2 entertain hom vreeslik. My man het vir zelru 'n pophuis gebou so boeta en sussa speel heerlik buite in die pophuis....besig om haar hele kamer soontoe te dra natuurlik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account