× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125835 by Cornel
Baie bly jy geniet dit!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125834 by Goggatjies
Ek is bly om te hoor, is dit dieselfde werk wat jy voorheen gedoen het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125833 by Kriek
Hallo Anks

Dit gaan sover baie goed, kan sommer sien ek gaan lekker werk hier, die mense is baie oulik en als is sommer net lekker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125829 by Goggatjies
Hallo kriek
hoe gaan dit by die nuwe werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125828 by Cornel
Ai jong.......

Hoe is die nuwe werk?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125826 by Kriek
Baie goed dankie Cornel.
Ek het net gou kom hallo se, sal nie gereeld kan chat nie, dis nogals besig hier.

Maar nou sien ek niemand se vir my hallo nie :( :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125824 by Cornel
Halo Kriek!

Hoe gaan dit?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account