× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #225957 by nadsmeiring
Hi Jooste,

Jammer vir die ongemak en pyn, maar op die einde van die dag gaan dit als die moeite werd wees. Dit klink baie positief, een van die dae is daar nog n BFP :woohoo: :woohoo: Laat weet ons asb more hoe gaan dit met daai eiertjies! Ek bid dat al goed sal gaan en jy my en Zettie sal join! :heart:

Zarah - Jy mag maar af voel en bang wees, dis menslik! Jammer oor jou DH wat so moeilik is, ek dink net dis ook so moeilik vir hulle om te aanvaar, ek sal vir julle albei bid! :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225956 by Zarah
Hi Jooste!
Dankie dat jy kom update. Ek was bang jy verdwyn ook soos mis voor die son.
Nog net 2 weke, dan join jy vir Zettie en Nads. Kan julle dit indink as julle al 3 gelyk 2-ling moet he? :woohoo: :woohoo:

Ek voel vandag biekie af. AF is oppad. Ek probeer om nie bang te wees nie maar dis moeilik na laas maand se nagmerrie.

Ek het gister vir my man gese, as ek ander werk moet kry (ek het aansoek gedoen), vat ek my Pensioen en gaan dadelik vir IVF! As ek nou die geld gehad het, sou ek onmiddelik gaan! Hy het my net gekyk en gese dit gaan nie gebeur nie. :headbang:

Julle, ek het geloof en ek weet ek gaan n baba he. kan julle asb vir my DH bid dat hy sy gees en mind sal oopstel vir alternatiewe metodes asb :cry: :cry: :cry:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago - 14 years 2 months ago #225954 by joo~ste
Ag wonderlik...nou is hier al heelwat preggie fairies wat ons ander op ons tone kan hou!!! BAIE GELUK NADS!!!!!!!! Dit is wonderlike nuus. Ek is so bly vir jou en kry sommer hoendervleis as ek jou post lees. Wat se jou man??

Hallo aan al die ander!

AFM:
Het gister gegaan om 4 follies te laat aspireer. Op die ou einde het die FS besluit om net 3 te aspireer, want die 4de een het nie mooi groter geword nie en sou dus 'n immature eiertjie lewer. Het toe ongelukkig net 2 eiertjies uit die 3 follies gekry. Hy se dat daar of nie 'n eiertjie in die ander follie was nie, OF die aspirasie het dit nie opgevang nie. (Blykbaar word net 80% van eiertjies opgetel tydens aspirasie). Ons 2 eiertjies was van baie goeie gehalte en en ek het sopas by die embrioloog gehoor dat altwee ook deur die nag bevrug het. !!!!! :woohoo: :woohoo: (Prys die Here!!)

Nou wag en bid ons om te hoor hoe lyk die 2'tjies more.
Die ER was niks lekker nie. Die goed wat hulle my gespuit het en nie lekker gewerk nie en ek was ten volle by. Gelukkig het die Petadine darem 'n bietjie ingeskop en was die pyn minimaal...maar die ongemak was hoog. Dit is die vreemste vreemste vreemste gevoel as daardie naald uitskiet en die follicle zap. Ek bid regtig dat ek nie weer deur dit moet gaan nie. :ohmy:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225949 by nadsmeiring
Zettie dis om die draai, jy kan seker nie meer wag nie, dink net hoe cool sal dit wees as ons albei n tweeling verwag :woohoo:

Jy moet asb jou eerste scan kom post.

Ek moet nog lank wag, gaan eers 23 Julie :ohmy:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225948 by zettie
Nads nee my 7 weke sonar is 10 Julie so darem nie meer telank nie :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225946 by nadsmeiring
Zarah - Ja dit was my eerste keer, dit is onbeskryflik, voel nogsteeds so onwaar. Toe die dok my bel was ek histeries het skonn gegil van blydskap en toe net daarna het ek in trane uit gebars, ek het die hele dag gehuil van blydskap.

Jou BFP is om die draai dan gaan jy ook weet hoe dit voel!

Zettie, was jy al vir jou eerste sonar?

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225945 by zettie
Zarah my DH is nou ook verseeker ons verwag n tweeling omdat my telling as dit net verdubbel moet 3600 wees en dit was 8499 so ja FX FX

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account