× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 13 hours ago #121511 by Cornel
Nee wat Jooste bly maar eerder net daar waar jy is,hier is net kak en hier sal jy nooit swanger word nie! Ek praat uit ondervinding!

Sjoe hier reen dit nou lekker en die weer is sommer swaar......nou sit ek nog hier reg voor die venster ook nog!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 13 hours ago #121506 by joo~ste
Cornel / Strikkie
Lyk vir my ons voel almal nie lekker vandag nie. Ek is sommer net moedeloos omdat ek nou met infeksie sit en nou gaan haal ek die bobbejaan agter die bult en worry oor wat die infeksie by my eierstokke gaan beteken vir die toekoms. En letsels...en die FS besoek wat nader kom....en en en en...

Ek is eweskielik sommer net baie negatief en kwaad omdat ek nie sommer net kan swanger word nie. Sorry...as dit soos de-javu klink...maar duidelik kry ek nie hierdie gevoel uit my sisteem nie. Cornel...ek kom sommer Congo toe en kom haal my frustrasies op daardie bestuurder van jou uit. Ek is doodseker dit sal my stukke beter laat voel. Strikkie hoe voel jy oor jou nuwe siklus? Gereed?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 13 hours ago #121505 by Slakkie
Genade julle wat 'n lang oggend!

Cornel ek sou haar ook op haar plek gesit het. Ag en die gehuilery as mens kwaad word - dit gebeur altyd met my en as daai krane eers oopgedraai is moet niemand vir my eers sê "hou tog net op huil" LOS MY UIT ek sal ophou wanneer ek reg is. Partykeer is 'n lekker huil net wat mens nodig het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 13 hours ago #121500 by Cornel
Strikkie,dit kan jy weer se!!!!!

Sy het 'n vuil manier om jou aantevat voor mense! Ek dink dit streel haar ego,want dan voel sy in beheer! Maar nou het sy met die verkeerde mens begin!!!!!!! Ek bly nie stil nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 14 hours ago #121494 by Strik*kie
Toemaar Jooste, voel nes jy, voel glad nie lekker nie, weet nie wat dit kan wees nie seker maar bug of ding. Kon verstaan as af nog hier was maar ja.

Ai Cornel, die bleddie ding!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 14 hours ago #121493 by Cornel
Ek het vir haar presies gese wat ek in die kombuis gemaak het,maar oi sy het net haar eie storie en dan skree sy so dat die hele Congo haar moet hoor!

Maar dis oraait,ek is reg vir haar indien sy weer met my begin!

Hier reen dit nou!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 14 hours ago #121489 by Strik*kie
Hmmmmm Anje dit klink sooo lekker, is hoeka honger. ;)

Sterkte met die xsamens!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account