× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 14 hours ago #121488 by joo~ste
Hallo almal!
Effe dol vandag by die werk...en met die blerrie infeksie is ek nie 'n happy chappie nie. Is lekker bedon...d :angry: en voel (nes Cornel) om ook sommer net aan die grens te gaan.

Klippie - jong jy moet dadelik by die dokter uitkom. Ek hoop jy word gou gesond - dit klink nie vir my lekker nie.

Anje - sterkte met die examen.

Die res - hoop julle Vrydag is sover darem beter as myne. Voel behoorlik soos 'n Maandag...grrrrrr :side:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 14 hours ago #121475 by Lia
More more girls,

Ek kort 'n breather so kom loer gou in, maar sien julle is darem lekker stil, dankie tog, anders sou ek nie kon opvang nie.

Ai Jammer Cornel, dis aaklig van die bestuurder, kan nie glo mense kan so wees nie.

Ag nee, Klippie, nou gaan ek ook heel naweek oor jou wonder. Laat weet as jy kan.

Gerne, sjoe, amper daar !! Geniet jou moontlike laaste scan !!

Hi almal anders.

AFM: Ek dink ek het met eetlus terug gekry, my man het vorige aand kerrie en rys gemaak en dit was vreeslik lekker, gisteraand het hy volstruis (dink dis nek deel) in stoompot saam groete gegooi en ek het my vingers afgelek. Of miskien is sy kos lekkerder as gewoonlik, maar dis onmoontlik, want sy kos is normaalweg altyd lekker.

Wel, ek groet ook nou, het nog baie om te doen voor ek xamen gaan skryf.

Geniet julle dag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 14 hours ago #121442 by Goggatjies
hallo

Ek is ook hier, maar werk nog so bietjie
As ek nie weer inloer nie, moet julle 'n lekker naweek he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 14 hours ago #121437 by KarinM
Shame Cornel... dit was totaal en al mos dan onnodig... grrr....
Dis vir my so unfair as mense wat bo iemand anders aangestel is hul posisies Misbruik! Ek hoop ook jy het haar sommer gese hoekom jy in die kombuis was en dat kliente EERSTE kom.
Hoop jou dag is beter vandag.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 15 hours ago #121422 by Strik*kie
Hou almal al naweek????? Wat gaan aan?????

Cornel, ek hoop jy het vir haar gese wat jy in kombuis gemaak het? Vriend van ons het ook altyd die luck, maki saak in restaurant of waar, hy is nog besig om te eet dan vat hulle sy bord kos, ons lag al so daaroor, want dis eintlik snaaks, sodra sy vurk of mes bord toe gaan vat hulle sy bord. Nou hou hy al sy bord met 1 hand vas terwyl hy eet. :lol: Skies dit was nou net vir my snaaks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 15 hours ago #121397 by Cornel
Hi Gerne!

Gaan ook goed dankie!
Kan dink hoe opgewonde jy moet wees,ek sal ook wees!

KarinM ~ Die bestuurder het my uitgetrap om rede ek in die restuarant se kombuis was........Weet nie waar/wanneer sy my gesien het nie,maar ek was lankal weer aan tafel toe bestorm sy my!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 15 hours ago #121389 by KarinM
Goeie more julle. Dis VRYDAG - hoeraa!!

Klippie - ai jong, dis nou regtig kommerwekkend!! Ek hoop alles is okay... :( Dink aan jou. Kan jy nie net dalk vir een van die girls sms asb en ons laat weet wat die dokter se nie?? Asseblief man, ons worry ook.

Cornel - Shame man, ek is jammer jy het so uitval gehad met die bestuurder... maar ek verstaan nie so mooi nie... hoekom het sy jou uitgetrap dan??
Ek huil ook sommer as ek so verskriklik kwaad word... dit help dink ek om die ekstra emosie uit te bring sodat jy beter voel. (((hugs)))

Hexy - sjoe jong, ek is bly die dr het uitgefigure wat fout is. Hopelik gaan jy sommer weer gou honky dory wees nou. Baie sterkte! ... en jong, daai gynie van jou klink maar nie so op die bol nie... miskien moet jy 'n ander ene kry.

Lekker dag julle.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account