× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #121236 by joo~ste
Hi Nykie
Ek voel nou so jammer vir jou wat met AF opgeskeep sit. Ek het so baie gehuil met my laaste AF...dat my man uiters bekommerd was dat ek depressief is en hy wou my sommer dokter toe stuur. Ek hoop jy voel darem more of so beter.

AFM
Ek kom nou net van die dokter af. Ag VREKKED!!! Infeksie langs my een / of op my een eierstok! Ek het die laaste 2 dae so 'n dowwe irriterende pyn in my regtersy....en jip....dit is toe wat dit is. So nou't ek by die huis aangekom met hande vol pille. Argggg :unsure:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121233 by Nykie
Hi dames

Wat n dag! Dankie vir al die simpatie. Die AF is n bitch die maand. Hy is doodelik seer en BAIE! Vrek! Klippie ek hou duim vas vir fmu!

Al die ander dames! Hoop jul het n lekke daggie gehad! Lekke aandjie vir almal

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121211 by Cornel
Tata Strikkie!

Sien almal groet nou!

So ek gaan ook maar!

ARRIE WARRIE MATERS! LEKKER AANDJIE VIR ALMAL!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121204 by Strik*kie
Ok julle, ek gaan vroeg wegglip, voel rerig gagga. Julle moet lekker aandjie he en lekker slaap!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121196 by Cornel
Hi NEL!

Stem 100% saam jou!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121192 by Cornel
Tata Anje!

Lekker aandjie vir jou!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121191 by Nelria
hexy ek val gou terug op maandag se gesprek waar jy worry of dit wee sal gebeur?

vriendin eerlik waar sulke goed is nie begin van opvolg nie

wat ek bedoel is ons ligame is baie complicated

toe ek my ektopies gehda het het ek gedink die einde is hier en ek sal nie kan swanger word met 1 tube nie toe verduidelik die dr dat 1/2 is dieselfde die ligaam release die eier en watter tube reg is neem hom op so ek sit nie met 50% kans nie want die 1 sal nou net al die werk doen (soos 1 nier) en wragtig ek was 2 weke later prego en toe weer 19mnde later

en sover as verstrengel in koord mmmmmmmm ek sal bietjie meer dit opswot as ek jy is my gynae het gese babes is nie suicidal nie en die koorde is baie elasties (gedesign vir rondbeweeg) maybe is dit anders met 2 maar nou ja mens sal nie weet nie

onthou 'n baba bestaan uit biljoene kodes (dna) wat moet vorm en as die programming nie reg vorm nie vat natuur oor en ontsluit die proses anders sit jy met defekte so my babe het tot op 9 weke ontwikkel en toe het my lyf seker verkeerde puzzle ingesit en toe sterf die outjie maar eerder af as om so die lewe in te kom

so ek glo dat natuur/science/biologie heeltemal te complicated is om altyd perfek te wees en jou vlgnde babe sal perfek wees

xxx

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account