× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #121189 by Strik*kie
Heya na lang gesukkel is ek weer oplyn ;)

Hexy sterkte ne OI vir dr wat dit nie gesien het nie. :(

Nelria, ek kan ongelukkig ook nie onthou nie - oues wat ek ken is borstol en vicks medi-something.

Hi Anje, bly jy het lekker nappie gevang ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121184 by Nelria
nog nie opgevang nie wil net vir golden oldies vra?

girls in winter toe ons almal sieklik was het 1 of paar van julle gepraat van 'n hoesmedisyne wat julle drink? klaarblyklik al van kinderdae af? dis baie cheap en werk wonders? pepermint iets of so iets maybe?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121174 by Lia
Ek sien almal is nou weer weg, ek groet in elk geval ook nou, gaan gou by ander thread opvang en dan 'n paar goedjies klaar maak.

Lekker middag en aand vir julle almal.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121173 by Lia
Nykie, Aaaah Jammer oor AF !!

Lalie, Baie Baie Geluk, ek hou styf duim vas vir baba en xams !!

Hexy, ai jammer man, nou moet jy nog ‘n skraap ook kry. Ek het vol narkose gehad met beide skrape. Dis nie so erg nie, net die eerste pieps is seer. Baie Sterkte. !!

Weeskind, tx vir die Glamour magazine tip. Het jou invite op fb. Weet nie of daar ander rede vir blou are is nie, maar sterkte met jou vriendin se dr afspr. Laat weet ons hoor.

Ankia, bly dit gaan beter. Lekker man, ek is so lus om te scrap, maar kry deesdae net nie tyd nie. Kan nie wag vir Desember nie. Dankie vir hexy se update

Cornel, sterkte met die varksiektes, dit klink soos baie werk.

Pais, bly alles gaan goed met Rikus. Kry jy nog phodies of net dvd’s of albei?

Strikkel, hoop jy voel al beter en nie meer naar nie.

Beertjie, ek is met slakkie op die cranberry sap, my dr glo ook daarin en dit het wonders gedoen vir my met my nier moeilikheid ‘n hele paar jaar terug. En, dit kan nie skade doen nie. Ouch vir mediese kostes, miskien moet julle maar steeds so gou as moontlik medies kry, dan begin julle vroeer met die wagperiode en oor ‘n jaar is julle en baba gedek. Ek stem, kyk of jy vroeer ‘n afspr kan kry. Onthou net die 20 weke scan is blykbaar ‘n grote wat jy moet doen.

Klippie, hehehehehehehe vir Multiple Sclerosis en breingewas, bly maar liefs weg van Dr. Google, vir al wat jy weet is dit onttrekking simptome vir Clomid / Fertomid. Gaan sien liefs ‘n regte dr. Jammer oor die BFN, maar ek glo in oggend pieps, ek dink jy moet weer more toets. FXFXFX

Ansa, ooooh dis sleg om so heeldag te le, mens se lyf word mos so seer. Wat ons nie alles doen vir baba nie. Maar ek is bly dit gaan goed met julle twee.

Slakkie, mmmmm, daai prawns klink nou lekker. Die witwyn ook.

Hi Drix, shame man, toe sit jy en grens. Ek het ook al die laaste tyd gevoel ek wil sommer net huil (gewoonlik oor niks), maar kon darem reg kry om dit nie te doen nie. Ek is bly dit gaan goed met julle tweetjies. Wow, dis ‘n awesome naam betekenis !!

Tanasha, dit klink darem nie soos te slegte nuus nie. Daar is darem nou ‘n pva. FXFXFXFXFXFX vir hierdie maand.

Jooste, sterkte met jou checkup, kom laat weet ons asb.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121172 by Lia
Middag middag girls, sjoe het nou omtrent lank gevat om op te vang.

Ons krag was mos heeldag af, het so net na 14h00 aangekom.

AFM: Gaan goed hier, het sommer lekker middag slapie ook gevat, ek is mos stoksiel alleen hier en was lekker moeg. Kon in elk geval nie werk nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121166 by TaNasha
Nykie jammer as ek dit erens miskien gemis het, maar het jy al getoets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121158 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account