× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #121146 by Cornel
Ek het ook met al die skrape vol narkose gekry..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #121140 by sexy~hexy
Dankie julle, ek hoop ook dinge gaan nou na n kant toe. Net BLEG vir narkose, moet vol narkose kry. Dis sommer so groot swart bol in my uterus, so ek sou nog vir weke aangegaan het so. Net oor die gynie gedink het dit het als uitgekom en nie gekyk het nie! Grrrr!!!!

Klippie is jou blindederm al uitgehaal? Want hoekom is jou been lam?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #121132 by joo~ste
Hallo almal!
Ag nee...ek moet meer as 12 bladsye opvang van gister....sjoe...ek het probeer, maar my ou laptoppie is so fricken stadig vandag - ek het net die dele gesien van die plasenta-verduidelikings en van Hexy wat moet gaan vir 'n skraap?

Klippie......kon nie agterkom of sy nou al getoets het of nie?

AFM:
Ek vermoed self dat ek vanoggend 'n bietjie sinus het - sit met 'n tamaai hoofpyn. Ek gaan ook gou so net na 3pm vir 'n checkup by die dokter (2 weke na LAP).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #121124 by TaNasha
Sterkte Hexy!

En Klippie ek sou more weer toets, fx fx, hoe gaan dit nou met die duisligheid?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #121110 by Driekie
Sjoe baie bly Hexy was by die dok!

En nou vir Klippie - weet jy dolla dit kan jou sinusse ok wees - ek het die afgelope twee weke so aan en af probs met duiseligheid en het gedink dis oor ek swanger is maar, nou dat ek dink elke keer wat my sinusse rerig geblok was en goed is die kere wat ek die ergste gevoel het.....en ek onthou so vaagweg van een keer wat ek so iets soos n week afgeboek was oor my sinusse....natuurlik het ek gevoel ek gan totally dood en en en oor duiseligheid maar vreemd ek het nie hoofpyne gehad soos normaal met sinusse nie..
MAAR ek stem met die ander laat dok jou uitcheck en seker maak wat gan vir wat.... ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #121106 by Strik*kie
Thx Ankia.

Hexy, shame man ek hoop dit raak nou beter na more!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #121097 by Cornel
Ai tog!

Sterkte Hexy!

Baie bly jy het dr toe gegaan!

Dankie Ankia! Mwah!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account