× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 6 days ago #116953 by sexy~hexy
Slakkie, die dokter is in Bloem en ek moet met die ontvangsdame praat en sy bel my dan terug. Hou nie baie daarvan nie. Wil ook nie onnodig dokter toe gaan nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116949 by Slakkie
Hexy ek kan jou ongelukkig nie help nie miskien moet jy maar jou dokter bel en hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116939 by Slakkie
O ja ek het gistermiddag toe ek gaan shop het oral geloer of ek nie HPT's sien nie want ek weet net ons een spar het gewoonlik maybe baby aangehou maar nou ook nie meer nie (soos ek gister agtergekom het) en toe gaan ek apteek toe om solank my voorraad pynpille te koop vir AF en loer ook toe daar of ek nie toevallig teen 'n HPT vasloop nie maar kon dit ook nie sien nie toe dink ek ook by myself dis miskien 'n teken om nie te toets nie! Ek is 'n vroeë toetser en dis altyd 'n BFN teleurstelling.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116938 by sexy~hexy
Help gou dames....AF is mos nou al 'n maand aan die gang...ERG aan die begin, maar met tyd afgeneem, soveel so dat ek laas week net spotting gehad en 'n pantyliner kon dra.

Van Sondag af is dit weer rooi en met tye sommer weer goed wat uitkom (soos lewer) TMI sorry, maar darem net as ek gaan piepie.

Het vandag tipiese AF pyne, niere ook van Sondag af seer.

Is dit normaal? Moet ek nie nou vir 'n slag ophou en daar weer bv oor 'n maand AF kry nie? Ek weet dit vat 4 - 6 weke, maar dit moet mos afneem, nie weer van vooraf begin nie :S

Wat dink julle?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116935 by Slakkie
Jip ek kry ook allerhande pyne en dink ook dis AF pyne wat so stadigaan begin. Uagh sy moet Dinsdag haar gesig was die ou heks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116928 by Strik*kie
Hi Slakkie, lol nee ek dink voor ek moet toets sal af kom. Het self sulke creamy cm al vir hele week. Maar het af krampe ook al vir week maar nog geen spotting, sal seker later vandag of more begin spot.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116924 by Slakkie
Geluk met jou verjaarsdag Marie!! Hoop jy word sommer lekker bederf.

Howzit Strikkie wanneer toets jy?

Julle ek weet nie of ek myself verbeel nie maar ek het nou al 'n paar oggende sulke vreeslike nat CM gehad (sorry vir die TMI) maar dit voel asof ek my broek nat wieps anyways dis hopeloos te vroeg om iets daarin te lees maar julle weet mos die TTC paranoia :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account