× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #116660 by marie r
Ansa, Marinus se hartkloppie was omtrent nog die heeltyd vinnig gewees en hy's nie 'n dogtertjie nie. So ja, daardie storie het nie met my gewerk nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116648 by Ansa_S
Is bly dit gaan so goed met Beertjie, en die baba!

Oor die hartkloppie ding, die oumens storie se mos as die hartkloppie se gemiddeld bo ek dink 150bpm is dit 'n dogtertjie en die seuntjies is die stadige een.

Maar hul se ook dis net 'n storie mens kan glad nie daarop gaan nie!

So ek sal graag wil kyk hoeveel van ons sin is in die kol met die ouvrou storie en wie nie, die wat al weet wat hul is moet bietjie kom se of die hartkloppie vinnig of stadig is.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116646 by Paisley
jooste - chris was op die ttc thread, en is nou op die jan/feb mammas groep. Sy het IVF gehad - 4 embies oorgeplant waarvan al 4 gevat het. Een baba het toe nie verder ontwikkel nie. Maar sy het nogal al baie scares gehad. en moet haarself maar baie rustig gedra ook!

Ek wou altyd so graag 'n 2ling gehad het, maar nou is ek tog te dankbaar vir die enetjie!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116638 by TaNasha
Ek is bly alles is goed met Beertjie.

Jooste ek het oorsee gestudeer en het toe my man ontmoet en vandaar het ons getrou, huisie gekoop ens ens en ek het werk gevind hier. Ek mis SA ongelooflik baie maar ek dink nie ek sal ooit weer terug trek nie. Ons kom 2 keer per jaar weer terug om my familie en vriende te sien, so dit werk goed so uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116632 by joo~ste
Marie sterkte met al jou ete voorbereidings! Klink rof met so baie verskillende gaste wat jy moet akkomodeer! Geniet dit.

Ek gaan groet vir die dag......mooi bly almal!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116617 by marie r
Anje, dankie vir die update van Beertjie. Is so bly dit gaan nog alles goed met haar. Anje, het julle al toe gaan kyk watter specials daardie Baby Boom by die nuwe Woodlands deel aan het?

Ansa, 40 is erg. Toe ons gister by Sun City ry was dit 38. Ek het so warm gekry.

Dink die hitte van die laaste paar dae het my uitgeput. Voel vandag so lam en tam. Het sommer netnou op die bed gaan lê en toe sommer net aan die slaap geraak. Dit was 'n lekker slapie, maar nie dat ek dit eintlik vandag kan bekostig nie. Het soveel dinge om nog vandag te doen. Môre oggend kom 'n klomp vriendinne vir koek & tee en môre aand kom vriende van ons en my skoonma en swaer by ons eet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116609 by joo~ste
Hallo Slakkie! Hoe lyk dinge daar aan jou kant?

TaNasha: Wat doen julle in Nederland? Ek vra nou seker iets wat almal weet...maar ek het gewonder....het julle immmigreer..of werk julle net tydelik daar?

Dit is wonderlike nuus van Beertjie se baba wat al 7 cm lank is. Ek moes nou sommer eers op my liniaal kyk om te sien hoe lank dit is.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account