× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #116698 by sexy~hexy
Met Driekie het ek 'n gevoel gehad dit kan team blou wees, maar met Anje en Ansa....mmmmm....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116681 by Paisley
selle daar anje!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116676 by Lia
Girls, ek groet nou maar, julle moet 'n heerlike middag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116674 by Lia
Marie, ja ons was verlede week daar, maar hier is ‘n link met hul specials. Dit is regtig al wat hulle het.
www.babyboom.co.za/specials2.asp
Ons het so paar goedjies, maar klein goedjies soos doeke ens. gekoop. Wil nog nie bottels ens. koop nie en die pram wat ons wil he is nie op special nie.

Ag shame jy het ‘n besige naweek agter die rug en nog besige week ook klink my, ten minste is dit altyd lekker as vriende kom kuier. Geniet dit !!

Ansa, ons hartkloppie was altyd hier by 164 rond tot op 12 weke omtrent, maar daarna het dit afgegaan na ongeveer 153 en nou so 148-153 (bygese daar is deesdae baie ander geraas as ek luister, so weet nie of dit net baba is wat diep iewers le of wat nie) . Sal sien wat se dr Vrydag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116671 by Paisley
karin - skuus ek is nou nou af voordat ek jou kon antwoord. Ek glo ook met alles in my dat jou dogtertjie fine sal wees. Toe ons die nek en neusbeentoets gedoen het, en alles is fine het die dr. vir ons verduidelik dat omtrent 40% van die bloeddtoetse wat hy lat doen vals positiewe resultate oplewer. Hy was van mening dat die neusbeentjie en nekveltoets meer akkuraat is as die bloedtoets. Ons het toe op die ouend nie eers dei bloeddtoets gedoen nie.

So ja - jou baba sal fine wees! Het jy haar al begin voel skop?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116663 by Paisley
ansa - my oukie se hartkloppie was stadig - onder 150. Seuntjie.
My beenhare (en alle ander hare) het vinniger gegroei
Ek dra in my boude ook
Ek het aanvanklik sout gecrave

Hmm - so 'n paar van die ouvroustories was waar vir my... maar dit kan 'n poks ook maar net wees!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116662 by KarinM
Hehe Ansa... ek wonder ook oor daardie ene...
Wel... met hierdie meisiekind van my was die hartklop op 13weke 160bpm en toe op 17weke 144bpm.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account