× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115992 by Ansa_S
Ja Driekie ek dink ook dit gaan vir Markus heerlik wees om met sy boetie te speel!

Nou die vraag wat almal gaan vra of al gevra het!!!! Wat gaan jy hom noem?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115985 by Driekie
Dankie julle!!Maar ek is so happy soos n muskiet in n bloedbank!!!!Ek is rerig rerig moerse happy dis n ou seuntjie!!!

Nie net gan ek fliiiiipen baie geld spaar oor ek amper niks hoef te koop nie maar ja nout klein Markus n boetie en kan hulle mekaar moeg maak, maar eerlik ek dink nie ek sal weet hoe om n dogtertjie te hanteer nie!

Met klein Zarenay se doop gister het al die frilletjies en linte op haar rokkie my so bietjie overwhelm!!Kyk ek is mal oor girly things en so maar sjoeee dis n heel ander ball-game om n dogtertjie te dress en te entertain en en en!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115979 by Morgan
Driekie baie geluk met die seuntjie!!!! weet jy wou graag n dogtertjie gehad het maar next time! dink net hoe lekker gaan die 2 boeties speel!!

Klippie jy moet ons nou nie heetemal verlaat nie!! en hoop jy raak some gou sonder enige help preggies!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115974 by Ansa_S
Sterkte Laliek ek dink aan jou en bid vir jou!

Ek is nou soooooooooooooooooooooooo lus vir koue koue vrugteslaai met boks vla ek kan my lag nie hou nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115964 by Laliek
Dankie vir die sterkte Klipster! Ek is maar skuit bang jong want hierdie is heel moontlik laaste IUI poging maar wat sal gebeur sal gebeur ne. Vanaand is laaste menopur inspuiting dan sal ek woens hoor wanneer ons iui doen, ek dink dit gaan vrydag wees - dis nou as daar flippen eiers is want ek voel nog nie rerig enige ovulasie pyne nie!!!!

Slakkie jou tyd kruip ook nader ne??? Klippie wat is julle PVA nou, gaan julle weer IUI oorweeg?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115961 by Slakkie
Anje - Ek het nog nie weer met DH hieroor gepraat behalwe Woensdag 'n week terug nie so ek wag nou maar vir CD1 en dan bombardeer ek hom dadelik :-)!!

Klippie ag jy moet gereeld inloer al TTC jy nie net nie maar so tussendeur want ons laaik jou teveel!! Daai plek is darem maar romanties nè en die KOS ek het defnitief 3kg's swaarder teruggekom!!

Drixter!! Cool vir die tottie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115959 by Laliek
Wow baie geluk met boeta Driekie!!! Hoe voel julle seker baie excited!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account