× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115937 by Laliek
More julle almal!

Hoop dit gaan goed met al die preggie fairies en trying fairies?

Ek kan nie glo die tyd vlieg al so vinnig nie, van julle is al vinnig oppad na halfpad toe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115932 by Lia
Beertjie, geluk met jou man se verjaarsdag en geniet jou scan more !!

Ansa, sjoe, jy is lekker bederf. Geniet dit !! Ek weet, ek voel ook so om baba goed in my huis te sien. Ek weet wat jy meen, die trekpyne is nie seer nie, maar dis die beste woord wat ek het om dit te beskryf. Dit is lekker want dan weet jy daar is darem nog iets aan die gebeur.

Met ons 10 weke scan en 12 weke scan het baba lekker beweeg en dis vir my amazing om te dink daar is so baie aan die gang hier binne, maar ek voel dit nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115926 by Ansa_S
Ja ek het vir my man gese ek is seker die klein klits baljaar in my maag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115923 by Beertjie
Lol... ja Ansa ek moet nog 'n fototjie en als op sit, sal sodra ek 'n tydie het. Ek kry net sulke trek pyne! Ek se, ek kan al sien hoe skop die babatjie met sy lyfie so reguit dat alles so trek....net om plek te kry vir sy toertjies.... :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115921 by Ansa_S
DIs by ons weer ongenadiglik warm, voel of ons bo op die hel gebou is! So warm voel of mens nie asem kry nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115910 by Cornel
hi ALMAL!!!!!!!

Hier is dit lekker bewolk!

Ja die daggies raak nou minder,dis net jammer ons is nie kersfees in die SA nie,ons kom alweer die 1 Desember terug congo toe!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115903 by Ansa_S
Hey ANje,

Die pyne is darem nie seer nie, eintlik lekker, maar jy weet mos hoe is ons, wonder of dit normaal is!

My ma het gister vir my van pretoria af die oulikste bababad op 'n opvou staander gebrink en daardie matrassies wat mens op die compactum sit as jy baba aantrek na bad tyd.

Sjoe dit voel son onwerklik om die goed so te sien in mens se huis! Manlief is omtrent iets vreesliks, voor ons gaan slaap moes ons eers weer in die toekomstige babakamer gaan kyk het na die badjie en die matrassie! Hy is so opgewonde soos 'n kind oor kersfees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account