Hi almal!!!!!!!!!!
Skuus julle ek was mia Vrydag - ek het n hengse deurmekaar tyd by die werk!Ek weet nie of julle op die radio gehoor het van n ongeluk tussen 2 trokke en n kar waarin die vrou in die kar oorlede is nie, op die highway by Marlborough Vrydagoggend
Anyways - die een trok was die trok wat na my toe oppad was en dit beteken ons het so 6ton se goed wat either helemal beskadig of gedeeltelik beskadig is.
Tanasha - hoe was die troue en hoe's jou nuwe tjor?
Ansa - hehe - bly jyt soveel geduld - ek hou ok van scrapbooking maar kry nooit klaar nie!
Ella - hoop jy geniet die popspeel!!!
Lalie - ek hou styf styf duime vas vir jou!
Cornel - dis sad dat julle nou nie family by julle het nie maar nou kan julle dit n special Christmas vir net julle 2 hou, romanties en als!
Jooste ek is so so bly jou FS afspraak het so great uitgewerk, ek voel baie baie positief namens jou!
Anje - wow klink of julle besig was!!!
So my naweek was as volg:
Vrydag - moes al my kliente gerusstel oor die ongeluk en laat weet ens ens en toe het ons na werk gaan help om dinge vir die krieketklub se golfdag en dans en daarna het ons by n buddy van ons gekuier
Saterdag - gewerk tot omtrent 1uur en toe het ons dinge reggekry vir die aand vir die krieketklub se dans, uitgehelp by die dans self waar ons amper weggewaai het natgereen het en vir amper twee en n half ure sonder krag gesit het
Sondag was dit my skoonsussie hulle - dit was klein Zarenay se doop en het ons n klomp mense gehad om te entertain, verder het ons na die tyd net by die huis rondgehang
En dan.....
My besoek vanoggend...Dokter se baba groei baie mooi, bietjie gesukkel om die hartklop te sien want baba het heeltyd weggedraai.Baba is baie stil en rustig en le op die magie met gesiggie na onder...en ek het n kilogram verloor, al wat dokter se hom bietjie pla is dat daar nie baie water om baba is nie so ek moet nou baie meer as normaal rus en vloeistof inname verhoog en ek moet mense wat rook helemal vermy, which means geen meer kuiers by skoonmense as hulle rook nie..
EEEEEEEEEENNNNNNN
DIS N SEUNTJIE!!!!!!!!