× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #224835 by nadsmeiring
More almal,

Hoop julle het n lekker naweek gehad, dit was net te kort!

Zarah - Jammer oor AF wat opgedaag het. Dis goed dat jy nou FS gaan sien, na watse dok toe gaan jy?

Snoekie - Sterkte met daai MS, hoop dit gaan sommer vinig verby!

Jooste - Wat is julle volgende stappie, gaan jy weer IUI probeer?

AFM - Ek is vandag CD4, ek was sat oggend weer by FS, hy wil nie he ek moet n breuk vat nie, hy se ek moet dadelik weer IUI doen, blykbaar verdubbel dit jou kans as jy dit direk na mekaar doen. So ek het vandag weer begin met Fertomid en vanaf donderdag spuit ek Gonal F, ek sien FS weer Maandag oggend, sal dan maandag aand ovidrel spuit en doen IUI volgende week Woensdag. Ek het besluit om dit nog n kans te gee, maar na hierdie een is ek kla, dan gaan ek eers so 6 maande breuk vat van TTC.

So kom ons hoop en bid dat hierdie die suksesvolle IUI gaan wees!

Weet een van julle wat is die verskil tussen Menopur & Gonal F?

Lekker daggie almal! :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224830 by Snoekie
More Dames,
Zarah,
Dame ek is so jammer dat AF opgedaag het vir jou!
Ek is wel bly dat jy die FS gebel het en afspraak gekry het.

Nou kan jy dinge rustig vat tot dan toe.

Groot Drukkie vir jou. Ek dink vreeslik baie aan jou.

AFM,
Ek is so naar vandag ek kon nie eens my pap in kry nie. :sick:
Het giste vir die eerste keer opgegooi ook. so lyk my die MS is hier.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224829 by Zarah
Ignoreer vorige post. AF is hier.
Ek het my afspraak gemaak met FS vir 23/07/2012.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224826 by Zarah
More dames

Hoe was die naweek? Dit is net te kort! Kan nie glo dit is alweer maandag nie.

My kant, is dinge baie vreemd...Ek is 10/11 DPO. AF nog nie hier nie. Klein bietjie spotting gister aand en niks verder. Baie ongewoon vir my want ek spot gewoonlik so 3 dae voor AF en AF kom altyd op of voor 10 DPO.
Ek het vanoggend n Clearblue Digital toets gedoen, BFN! Ek weet nie. Sal maar vandag monitor en nog HPT gaan koop vir more.
Weet julle of dit dalk n false negatief kon gewees het op die Clearblue? Hoe sensitief is dit?

Lekker dag verder

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224789 by Zarah
Ditjie is pragtig perfek! Ek tjank sommer al weer! God se plan is altyd perfek.
Baie geluk Snoekie!

Jooste, ons weet nie hoekom nou nie, maar eendag sal ons verstaan.

Nads, hou vas aan jou geloof. AL voel dit min nou.

Ons kan net nooit opgee nie!
Lekker naweek!

P.S. ek het FS probeer bel maar lyk my almal wai vroeg op n vrydag. Sal maandag probeer. In tussen raak die AF krampe erger. Gaan n rowwe maand wees. :(

BYE BYE! :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224788 by joo~ste
Baie geluk Snoekels!!!!

Dit is wonderlike nuus. Nou kan jy jou n/week in OORGAWE geniet! :laugh:

Nads:
Byt vas. Hierdie pad is nie maklik nie en ek wonder soms waarom juis ons gekies is om dit te stap... :dry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224787 by joo~ste
Baie geluk Snoekels!!!!

Dit is wonderlike nuus. Nou kan jy jou n/week in OORGAWE geniet! :laugh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account