× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #225260 by Zarah
Goeie nuus!!!!
FS se ontvangsdame nou gebel, hulle het more n kanselasie! So more is my eerste FS afspraak @ 10:45! ek is so opgewonde! :woohoo:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225248 by Zarah
More almal

Geluk Hopeful! Nou kan julle sommer lekker werskaf aan die baba kamer. Enige nuus van baba?
Hi Blommie. Ek is bly jy is terug en wel. BD dame! Dit klink of jy ge-OV het.

AFM: Ek het n stressvolle oggend agter die rug. Manlief bel vanoggend van werk af om te se hy het hart pyne al van gister af. Ons is toe dr toe en hulle sit hom op hart masjiene. Sy hart is ok, maar hy het inflamasie. Ek het so gehuil! Ek het so lank gewag vir my liefie, sal nie oorleef sonder hom nie :cry:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225242 by Blommie
Hallo dames

Jammer ek was so skaars.

Hopeful - baie geluk met julle huis koop.

Zarah - sterkte met die wag, hoop jy kry sommer vinnig 'n afspraak

Nads - :woohoo: sommer 2, fx dat alles goed gaan

zettie - jou peetkind is pragtig

al die ander hallloooo, waar is julle

AFM: Is nou terug na ons Familie jag naweek. Dit was vreeslik lekker, wou nie terug kom nie.

Ek het nie die naweek getemp of op die regte tyd opk's gedoen nie. So ek weet nie of ek geovuleer het nie. Ek dink amper nie so nie. OPK's word net ligter en Maandag was daar sommer 'n hoop EWCM, temps klim vanoggend so bietjie. Sal maar wag en kyk wat doen dit. Ons doen maar huiswerk vir ingeval. Is vandag CD20 kry gewoonlik +opk op cd18.

Julle moet 'n lekker daggie he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225237 by Hopeful
More almal,

Shoe wat gaan hierso waar is almal? Ek hoop darem dit gaan goed met al doe vlore enes :heart:

Nads, voorspoed met more se IUI alles klink BAIE BAIE positief!!!!!!!!!!!

Zarah, ek hou stuif duim dat iemand canseleer!!!!!!!

Hier gaad die goed werk is nog rof, maar ons is vrydag goedgekuer en ons koop ons ou huisie is baie opgewonde :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225170 by Zarah
More almal

Ek het n baie lekker verjaarsdag gehad. Manlief het my vir n 3-gang maaltyd gevat. Ek is nou nog vol! :ohmy:
Ek is op n waglys by FS. Sodra daar n kanselasie is, bel hulle my.

Nads, tweeling!! WOW!! Dit sal so exciting wees! Ek dink hierdie forum is desperaat vir goeie nuus. Jy gaan jou BFP kry!

Mooi bly

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225139 by nadsmeiring
More Dames,

Hoop julle het almal n lieflike koue naweek gehad!

Ek was vanoggend by my FS, als lyk goed, daar is baie eiertjies so tussen 15 en 17mm aan albei kante, FS se dit lyk baie beter as die vorige keer,en ons gaan probeer vir tweeling :woohoo: Ek moet more aand ovidrel spuit en dan doen ons die IUI donderdag, gee daai follies nog bq kans om nog te groei! Ek moet se ek voel baie meer positief oor hierdie siklus as die vorige een, hoop net my man se spermpies lyk die keer beter!

Zarah - Baie baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het n wonderlike dag en mag die Here jou nog baie jare spaar! Ek hoop regtig daai FS kan jou bq vinniger help, dit is nie lekker om so lank te wag nie, jy wil die bal aan die rol sit! Daar is nie tyd vir wag nie, hoe langer mens wag hoe langer gaan ons sukkel! Daai droom van jou klink baie positief, ek is seker daai FS gaan jou sommer vinnig kan help om swanger te raak!

Lekker daggie vir al die ander! :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225122 by Zarah
More almal

Vandag is my 35ste verjaarsdag! 35 was n gevreesde syffer, want fertility neem af. Maar, vandag is dit n geseende dag vir my!
Ek het vannag gedroom ek vat 3 HPT, en almal positief! Ek kon dit nie glo nie!

Ek was vrydag by my GP en hy gaan vandag probeer om my afspraak met FS te vervroeg. Hy en FS het saam geswot.

Nads, sterkte met die FS besoek. En ek glo dat hierdie IUI suksesfol gaan wees.
Zettie, hoop die BD was lekker ;)

Aan die res van almal, geniet die dag en week.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account