× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #225078 by nadsmeiring
Hallo almal,

Sjoe maar julle girls is baie stil!!!

Strikkie - Vreeslik jammer oor jou verlies, strek wees en jy en jou gesin is in ons gebede! :heart:

Zettie - Julle moet BD laat die biesies bewe, vang daai monster van n follie! Enjoy!

Hopeful - Sterkte met die huis koop, ek glo als gaan goed verloop, en moenie te veel stres nie, julle sal finansieel survive, al moet n mens elke aand n sny brood eet dan is dit nou maar ook ok, huis is baie belangrik!

Zarah - Jammer om te hoor, maar een van die dae sien jy jou FS en gaan hy jou sommer vinnig swanger kry.

Zettie - Ag jitte, maar daai peetkind van jou is te pragtig, kyk net daai ou soenbekkie!

AFM - Ek is vandag op CD8, ek het gister aand my 1ste Gonal spuit gehad, damn maar was ek siek :sick: vandag my laaste Fertomid gedrink, so nou is dit nog net weer more daai spuit en dan maandag oggend sien ek weer my Dr en sal seker maandag aand Ovidrel spuit en woensdag IUI|#2. Ek is al moeg vir al hierdie inspuitings, dis seer en niks lekker nie :cry: Dit beter nou net werk!!

Lekker naweek almal, en die wat moet BD "Zettie" geniet dit!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225035 by Zarah
Zettie! Pragtig!! Kyk die bekkie!
Hopeful, sterkte met die huis. Dis stressvol! Ons huis is amper klaar gebou en gaan vir ons ook n aanpassing wees finansieel.

EK was nie by werk nie. AF is so erg, ek kan nie eers regop staan nie. Ek is so moeg van dit julle. Ek het heeldag gele en huil van pyn en mismoedig wees.

Lekker slaap

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225023 by zettie







KYK MY PRAGTIGE PEETKIND :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225019 by Hopeful
Hi Julle,

Genade maar dit is still hier waar is almal? :dry:

Zettie geniet die BD jong gaan vir GOUD.

Zahara jammer om dit te hoor :angry:

AFM: was toe nou gister by die bank en dit leik asof ons die plek gaan koop. Ek is baie excited maar ook bietjie skrikirig wand dit gaan maar tight gaan dan vir die volgende paar maande

Ek hoop dat dit goed gaan met alsmal :heart: :heart: :heart: :heart:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224954 by Zarah
Halo

Ja, dit is omtrent n stil, :( plekkeie deesdae.
Zettie, geniet die BD. Is jy ook by Dr Slabbert?
Ek het so pas uitgevind ek moet 18 - 20 Junie in PTA wee en ek OV die 19/20ste! :unsure: :cry:

Hopeful, als sal uitwerk met die huis! Ons soek op die oomblik huurders vir ons plek.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224952 by zettie
Hallo julle shoe dit stil hier.


Ek gister aand :) op Clearblue OPK gekry so nou is dit BD BD BD sal maar elke aand tot Saterdag net om seker tewees :blush:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224910 by Hopeful
Midag Julle,

Sorry werk is maar nog rof en sal seker wees tot einde Julie as die nuwe persoon eers getrein en gesort is. Maar ek hou die thred dop en hou julle almal is in my gebede :kiss:

Zarah, sorry oor AF en ek is sommer saam met jou excitied oor FS afspraak vat dit kalm tot dan en as dit moontlik is moet nie eers jou CD tell nie dit doen mens goed om bietjie te breek maar dis nie altyd soo maklik gedoen soos gese nie. Voorspeod

Ruby, daai follie klink awsome ek hoop so dat die jou maand is waneer is die IUI

Jooste, bly alles gaan verder goed met jou. Vat die IVF rustig en doen dit waneer jy HEELTEMAL reg voel as jy dit nog n maand will uitstell doen dit. Jy moet ligaamlik en geestelik eers sterk en reg voel vir die storie en dan kan dit mos nie verkeerd loop nie :woohoo:

Nads, ek se ook gaan vir GOUD gilr!!!!! Ek is excited vir jou vir the IUI en hoop en bid baie hard dat dit jou tied is


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


AFM nie feel nuus nie behalwe dat die plek waar ons huur will die eienaar nou verkoop en ons moet by die einde van die week se of ons belangstell of nie. Dit het bietjie vinnig op ons gespring en ons gaan nou more bank toe maar as ons die some kyk teen sy die bank nie vir ons n baie goie rentekoers gee nie sal ons dit nie kan doen nie. Ons kontrak behoort te hou tot die einde van die jaar al verkoop hy maar tog sal ons moet ander plek soeK :( bly baie lekker waar ons is en hoop maar dit werk uit. Either way God sal vir ons n pad wies.

Lekke dag julle en hoope baby dust!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account