× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #225330 by Snoekie
More Dames,

Jooste,
Sterkte met al die meds wat voorle! Ek Bid en vertrou saam met julle dat die IVF sukses vir julle sal bring! :heart:

Zettie,
Stekrte met die laaste wag.

Strikkie,
Ek dink so baie aan jou. Hoop dit gaan al beter. :heart:

Zarah,
Ek is bly jy kon antwoorde kry by die FS. Ek weet dit is baie scary, maar met God aan jou kant sal dit goed gaan.
Ek bid saam dat die FS jou kan help met jou gesondheid en met die ttc storie, en dat julle sommer vinnig julle BFP kry.

AFM,
Die ergste MS is besig om te gaan, so ek voel al baie beter.
Ek is baie opgewonde oor my volgende scan wat die 6 Julie is. En dan moet ek en DH drasties 'n plan maak om onder in die Kaap te kom om ons huis te gaan sort, sodat ons hom kan verhuur vir die volgende jaar.

Hoop almal het 'n wonderlike naweek. Ek is regtig dankbaar dat dit Vrydag is! Wil net onder my vere duvet inklim...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225314 by Zarah
Dankie Jooste. Dit is presies wat FS gese het! Dat hy operasie gaan doen met fertility plus my gesondheid in gedagte. Sterkte met die IVF! Dit moet net jou maand wees!

Strikkie, Dankie vir die inpop en sterkte.

Zettie, Ek like jou positiewe houding! Positive thoughts!

Hopeful, jy is awesome!

AFM: Die reality het my nou getref. Ek is een van die rare mense wat ENDO op erge graad het. My FS en gynae het nog nooit dit gesien nie. Dit lyk of my blaas en baar geheg is deur die ENDO en my kolon is ook geaffekteer. Maar als is nog in God se hande. Ek is baie bang vir die operasie want FS het die komplikasies verduidelik en iets wat fout gaan kan fataal wees. Ek moet ook n vrywarings form teken wat dit se.

Julle, skielik is dit nie meer oor TTC nie, maar oorlewing!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225311 by joo~ste
Zarah
Dis beter dat jy dat 'n FS aan jou werk as dit by ENDO kom. Hulle weet regtig net meer en weet wat hulle doen. (Nie dat ek dink 'n gynie weet nie....ek dink net 'n FS werk met die doel voor oe....om jou swanger te kry). Ek glo regtig dat die LAP net die begin sal wees na jou pad oppad na 'n BFP!

Strikkie
Hoe voel jy vandag? Dit gaan 'n hele ruk neem...ek dink jy weet dit. Dit is koud hier ook, maar ek hou op 'n snaakse manier van die winter en geniet my pantoffels en hot chocolate terdee!

Zettie
Ek hou duimvas!

Hopeful
Dankie!!!! AF het gekom....ek is dus amptelik besig met die IVF... :ohmy:

Klippie!!!?? Wanneer doen jy weer IVF??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225302 by Zarah
Hi almal

Ek hou baie van die FS. Baie gemaklik en eerlik. Die ondersoek was deeglik (eina!)

Ek moet die 24ste Julie vir nog n LAP en HYSTERoskopie gaan. Hy se dat dit klink of my endo vererger het en die scan wees ook n moontlike syst en dit lyk of my baar en blaas vergroei het a.g.v. die endo. Hy was eerlik oor die gevare en risikos van die operasie en het ook gese dat my gynae dalk meer skade kon verrig het.

Sy commitment aan my is om verligting te probeer bring, sonder om my fertility te skend.

So, ek gaan nou niks meer temp of toets tot die operasie nie. Ons sal na dit weet waar ons staan.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225294 by Strik*kie
Hi julle

Hmm klink hier is klomp goeie nuus oppad.

Hopeful: geluk met die huis, vlge is die baba FXFX dit gebeur sommer gou.

Jooste, ek hou als gefx vir die cycle. Dankie vir jou b/skappie, dis nog swaar, maar met tyd genees die wonde. :)

Hi almal verder, hoop dit gaan goed en niemand vries nie, by ons is dit nie lekker nie, hopelik kom die somr gou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225293 by zettie
hALLO julle

Ek is vandag 9 dpo dink ek ek gaan wag tot Dinsdag dan is dit 14 dpo om tetoets as ek bietjie later geO het sal dit steeds fine wees om dan tetoets FX FX :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225290 by Hopeful
More Almal,

Jooste, ek sal dan begin skreee vir AF!!!!!!!!!!! Vir eens bring sy n nuwe begin aan en jy moet net nie nou moed verloor nie!!!!!! Ond Vader is almagtig en met hom aan jou kand is alles moontlik.

Hoop dit gaan goed met allmal vanoggend die Winter het nou regtig getref hier in Namibia, ek weet julle kan seker nie dink dat dit koud word hier nie maar glo my dies iets verklriklik het selfs met my pantofells geslaap gestaand wand die warem water sak en drie komberse aleen was steeds nie genoeg nie :woohoo: ek hoor dit is maar net so ROF in SA voorspoed daar vir almal. Ek is glad nie n winter mens nie so wens klaar die winter om.

Lekker dag almal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account