× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #224897 by klippie
More dames, hoop dit gaan goed met almal.

Strikkie
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224889 by zettie
More julle.

Zarah sterkte met die FS afsprak ek weet sommer hy gaan jou vinnig help.

Strikkie vreeslik jammer oor jou slegte nuus.

Jooste ek stem saam ek is ook jaloers op die MS.

AFM- Scan vanoggend net een follie maar mooi groot 21 mm by 16 mm so dit klink goed.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224882 by Zarah

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224879 by Strik*kie
Hi julle

Nads en Zarah, ek jammer oor AF. (hugs)

Hi almal verder, gaan nie personals doen nie, het nie so ver terug gelees nie.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Praat weer en sterkte met almal se bd-sessies en die wat moet toets FXFX!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224858 by joo~ste
Hallo almal!
Snoekie: Geniet die MS. Okay...ek weet dit is simpel om so iets vir iemand toe te wens. Maar ek dink jy sal weet hoe baie van ons hier daardie MS vir enigiets in die wereld sal wil he!! :sick: (Hoop jy kon vandag darem die dag deurmaak sonder om by die porselein troon te gaan buk).

Nads:
Sterkte vir jou volgende IUI. Ek hoop uit my hart dat dit vir jou gaan werk!!! Nee, ek gaan nie weer IUI nie. Ons volgende stap is IVF en dit moet eintlik hierdie maand gebeur as AF opdaag oor so 8 dae, maar ek het nog nie besluit nie. Dalk stel ek dit met nog 'n maand uit. Is nie lus vir die ryery en die dokters en die dinge nie... :dry:

Zarah:
SO jammer... :(

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224841 by Snoekie
Zarah,
Ek drink op die oomblik Preg Omega Plus. Wat kalsium pil het wat jy in die aand drink. Verder eet ek baie amandels en jogurt en ek drink baie melk, So tussen daai alles kry ek genoeg kalsium in.
Ek raak gelukkig nie naar direk nadat ek geet het nie, so my liggaam neem darm voedings stowwe op voor ek skiet.

Nads,
Gaan vir Goud Girl, En ek hoop regtig jy kry jou BFP die maand met die IUI!
Ek kan jou ongelukkig nie help met die verskil tussen medikasies nie. Wel nie met daais nie. Sterkte met al die Meds.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #224836 by Zarah
Snoekie, sterkte met die MS. Probeer maar iets binne hou. Baba het dit nodig. Drink jy kalsium pille? My vriendin wat 32wks is het gister vir my kom kuier en sy se haar joints het verskriklik begin pyn tot sy die kalsium pille begin drink het.

Nads, dankie vir die boodskap. Ek het afspraak gemaak by Dr Slabbert. Het details by Zettie gekry.
Zettie, dankie vir al die hulp!
Nads, ek se go 4 it! En ek bid dit is jou BFP maand! Kan ek asb vra hoeveel die hele storie jou kos? Die eerste konsultasie met FS gaan my R1090 kos (sluit scan in). Ek is so bevrees wat die res ons gaan kos? Medikasie, etc... Gaan eers niks vir ML se van die koste nie en dit self betaal.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account