× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114809 by sexy~hexy
Wonder waar is Strikkie vandag...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114808 by sexy~hexy
Ek het skoon vergeet om te se dat Dassie stuur groete. Het haar gister gemail om te hoor hoe dit gaan. Sy gaan volgende week vir haar 4D sonar. Sy stuur ook vir almal groete :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114800 by Slakkie
Ag dankie julle - julle is so nice tjommas 100000!!!!!!!!!

Baai almal ekke gaan nou huis toe.

Ella fx vir jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114788 by Lia
Hehehehe Drix, ek stem verseker saam, ek bid vir al die thread se girls, maar ek gaan verseker nie die ander dinge saam doen nie.

Chat nou nou weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114786 by Lia
Drix, wow, dis omtrent 'n lys name.

Ella, weet jy, ek glo alles gebeur met 'n doel en miskien gebeur alles so dat elke ding nou perfek in plek val vir julle. Bly net positief, ek het nogsteeds 'n goeie gevoel vir julle !!

Slakkie, vir jou ook. Julle wag nou al so lank vir die IUI, as jy nie die maand natuurlik swanger is nie, glo ek jou IUI is hier op die regte tyd. Bly net positief. PPT !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114784 by Driekie
Slakkie - almal moet my nou verskoon as dit bietjie rof klink, maar dolla

Spyker jou hart uit - nee wat jong - do your thang tot CD19 en dan moet jy duerentyd bid soos nog nooit tevore nie.En ons ander sal ok saam bid (ons kan ongelukkig nie die ander dinge ok saam jou doen nie! :laugh: )

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114781 by ella~bella
Sorry Anje, ja, daar is 3 drs..... die een gaan my scan doen Woensdag, maar vir die ER wil ek graag he my FS moet dit doen.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account