× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114779 by Driekie
Hehe - jy moet jouself maar vas-anker dat jy nie wegwaai nie!!!

Ek steem oor die naam-thing Liz, hier is ons s'n om van te kies:
Petrus Johannes De-Wet
Darius Barend
Cornelia Catherina
Esme Dorothea
Abraham en nog een wat ek nie kan onthou
Hendrik
Darius
Maria Johanna
Edith Catherine
Hendrika Maria
Johannes Petrus
Johnny en nog n naam wat my ok nou ontgaan

Dis nou my my man albei ons ouers en ons oumas en oupas se name


HLISE!!!!!MY WORD - gedog jyt van die planeet af verdwyn!!!Jy moet meer kom loer dolla - ons mis almal hier

LEES HIERBO AS JY MIN CHAT!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114771 by Lia
Oh no Ella, het die dr nie 'n vennoot wat kan uithelp nie?

Jong, ek chat altyd so baie by mense, ek praat soms te veel, maar moet erken dis net by mense wat ek ken, by vreemde mense is ek maar stil.

Nee jong, ek het gebel hulle "opening specials" is aan van vandag tot die 14de en hulle het my verseker hulle het genoeg stock. Ons het sommer gisteraand by Toys R Us ook weer gekyk vir prams ens., maar ek is redelik oortuig ons weet wat ons wil he. Gaan vanaand koop.

Girls - hier is Marie se update, sy het nie tyd om in te loer nie:

"Wow, elke scan is net meer amazing. Marinus weeg 470g, dr is baie tevrede met sy groei. Bloeddruk is net bietjie hoog, moet dit dophou."

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114770 by Slakkie
Ag dankie vir almal se aanmoediging vir 'n BFP maar soms (soos vandag) voel dit asof dit nooit gaan kom nie.

Karin stunning pens!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114766 by ella~bella
Anje, lyk my jy't al jou energie Vrydag uitgesels!!!

Hoop jy kry sommer gou weer energie!

Het jy toe 'n pram gekry??

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114765 by Lia
Hi Drix, die 11de is om die draai. Nou hoop ons net baba speel saam.

Hlise, lekker om van jou te hoor, shame kry jou jammer met die naarheid. Jy is darem baie naby aan die 12 weke merk, en hopelik gaan dit daarna net beter. Jy moet vir ons phodies kom post hoor.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114764 by sexy~hexy
((( HLISE ))) Dis jou wat ek gemis het dolla!!!!!!!!

Se gou voor jy verdwyn, wanneer is jou due date??

Ek maak so 'n lysie wat ek elke nou en dan gaan opsit.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114762 by Liz
Awwww Karin, jou magie is te cute!!!!!! Ek het dieselfde nagklere as jy. :P

Hexy, ek moes nou lag! Ja nee, 2 name is beter as dit by raas kom! :laugh:

Hallo Driekie! Kyk, hoekom moes die oumense ons so belaai met die name? :P Hier waai die wind ons weg! Ek sweer ons is nou 10 km nader aan Swellendam! En yay vir die 11de!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account