× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114843 by Laliek
Wel laat ek dit net regstel daar is mense hier wat baie langer as ek TTC lol maar ons is kruip nader aan die twee jaar merk ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114838 by Laliek
Ek hoop van harte so en ons bid daarvoor maar ek dink ons is nou al so lank in die ttc ding ook in en met die break het geleer om rustig en content te wees so as dit gebeur is dit die grootste seen en as dit nie dan is dit so bedoel :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114831 by Strik*kie
Dis die regte attitude Lalie :woohoo: En die keer gaan dit werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114827 by Laliek
Strikkie ek het besluit ek gaan nie kla nie ;-) Ek vat maar die newe effekte soos dit kom want ek wil nie ondankbaar klink vir die geleentheid wat ons nou het om 3de IUI te doen nie! So al voel ek party oggende goor, bring it on lol!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114823 by Strik*kie
Ahhh Hexy dankie dat jy my gemis het ;)

Shame Lalie, hoop die newe-effekte bring sommer die bfp!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114816 by Laliek
Hi julle!!

Kom loer gou gou in hier oor lunchtyd.

Driekie en Anje ek sien uit om te hoor van julle scans ;-)

Niks veel te report die kant nie. Ek voel of ek bietjie newe effekte van fertomid kry (dis nou eerste keer wat ek dit drink), lekker kopseer ens maar dit voel darem al bietjie beter. Kry vanaand my eerst van 3 menopur inspuitings, sien uit na volgende Woens om te weet hoe ek gereageer het op die drugs!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114813 by Strik*kie
Ahaaaa uiteindelik kry ek tyd om te chat, sjoeeeiiiiiiii.

Hallo almal :lol:

Het nog steeds nie opgevang nie - soooooooo geen personals behalwe Slakster FXFX

Ok dis al wat ek nou kan tjop tjop onthou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account