× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114761 by ella~bella
Hallo julle!!!

Karin, jy boepie lyk te pragtig! Wow! En naampies is te mooi!

Slakkie, dis mos nou 'n slag jou beurt!

Cornel, het hulle toe gese julle kan vir krismis huis toe kom? Ek is sooo bly!

Ek het nou nie so ver terug gelees nie, maar glo dit gaan goed met almal!

Julle nuwe girls, dit gaan my nog 'n tydjie vat om julle name te leer, ek is maar stadig! Maar trust my, julle is definitief op die regte plek... die chat se aura is reg!

Driekie, ek verstaan wat jy se van nie reen nie... dis hier by ons net so droog en warm, maar lyk darem of die reen oor 2 of 3 weke hier gaan wees.

Ok update: AF het gister toe opgedaag! DH was bietjie upset, mar nou ja. Vanoggend kliniek toe gebel, sonar geboek vir Woensdag... die FS is oorsee ek kom eers Maandag 18 Oktober terug, so ek gaan knyp tot dan! Sal julle op hoogte hou!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114760 by Hlise
Hallo almal! Voel of ek jare laas kom hallo sê het. Ek hoop dit gaan goed met almal! Jammer ek is so verskriklik skaar maar ons het nie access op Moomie by die werk nie. En na werk - wil ek net rus, kosmaak en tyd saam my man en Leandri spandeer! Ek hoop dit gaan goed met almal se swangerskappe! En die wat TTC?? Hoop dat wonderlike nuus om die draai is vir almal!

Ek is amper 12 weke en hoop die naarheid raak beter. Ek het baie erg naarheid en braking gehad (sal dit nooit sê as mens na die skaal moet luister nie) :laugh:

Ek het ook al 'n redelike klein magie. Baie hoër as met my eerste swangerskap maar heelwat groter.

Ek sal probeer meer gereeld inloer.

Groete en liefde vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114755 by Driekie
ALO ALO!!!!!

Liz - yeeeeeehaaaaa binnekort het jy ok n boep!!!
Karin - dis n pragtige naam en jou boepie lyk rerig beautiful!!!!!
Anje - wow jou storie gee my sommer hoenervleis!!!!
Ankia - hoe kry jy dit reg,stysel is vir my n bitter moeilike ding om te los
Slakkies - ek hou net vir jou duime vas - either way moet jy jou bfp kry!
Ansa - ek deel jou sentiment oor mense wat saamkom en oorneem, dis hoekom ek gese het nie weer nie!!Lekker dat jou sus kom kuier!!!!

Ai vrek en nou kan ek nie verder onthou vir wie ek wat wou se nie!!! :blink: :huh:

Ek wens dit wil hier by ons reen - dis net so fsst fsst in die aande/vroee oggende en die volgende oggend kan mens nie eers die gevolge daarvan sien nie!

O jaaa en oor die name - Liz - ek is ok geseen met sulke regte boere-tipe name, my ouma s'n....Hendrika Maria...en ek het gese nooi nooit gan ek my kids familie-name gee nie...albei oumas en oupas se name is redelik nice maar as ek my kids die name moes gee sou elke een met ten minste 3 name gesit het!!!!!!

En dan - dis nou vasgemaak ek gaan die 11de - my dok is nie die naweek of die 16de in nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114744 by sexy~hexy
Jayden het net een naam...so as daar geraas word is dit naam en van wat gese word :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114742 by TaNasha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114734 by Lia
Ankia, sjoe dit wil gedoen wees. My man het ook nou skielik vir die 1ste keer in sy lewe issues met sy gewig en besluit om te dieet. Hy sny ook alle stysels en suiker uit, maar watse kos maak mens sonder rys, brood ens.

Nee wat Ansa, ek het nog nie eers aan babakamer begin dink nie. Sal daaroor begin bekommer sodra ons weet of dit pienk of blou is.

Liz, ek hou van die name wat jy gekies het. Ons wil graag twee name kies, want as jy raas dan se dit so lekker oor die tong….hehe.

Tanasha, dis hoekom ek opgehou het met die temp ding, dit het snaakse goed gewys in die begin en later het ek ongereelde tye wakker geword. Ek hou nogsteeds duim vas dat daar ‘n BFP vir jou wag. FXFXFXFX

Slakkie, die 2ww wag is baie erg, maar ten minste weet jy as dit nie die maand gewerk het nie, begin julle met jul iui volgende maand. FXFXFXFXFXFX Adina is ‘n baie mooi naam !!

Wow Karin, jou boep is pragtig !!

Girls, ek is so lui vandag en my konsentrasie is glad nie wat dit moet wees nie. 'n Middag slapie sal nou lekker wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114733 by sexy~hexy
Te pragtig Karin, nou kan mens sommer sien jy dra 'n dogtertjie :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account