× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114720 by KarinM
:blush: :blush:

My magie laas week - 17 weke...


lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114716 by Liz
Ag nee, waar is my ticker? :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114709 by Liz
My nuwe ticker..... :-) Uiteindelik.

KarinM, die naampies is pragtig. 2 Name vir 'n dogtertjie is ook mooi, ek dink maar net terug aan die ou dae.... my ma is Catharina Susara, skoonma is Catharina Helena. Die arme kids dra hulle dood!Ons het ook al aan Reuben gedink, dis so 'n mooi sterk naam.

Slakkie, Adina is 'n mooi naam ja. :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114676 by Slakkie
Ek hou ook van die meisie naam Adina

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114672 by KarinM
Dis reg Hexy! :) dankie. Net vir interresantheid, my volgende sonar datum is 29 Oktober... en ek sal 'n punt maak om te kom vertel en hopelik foto te post daarna...hehe.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114669 by Slakkie
Hallooo almal!!

Loer net gou in ek gaan maar baie roofkyk vandag want ek is vrek besig.

Liz welkom welkom spring saam op die ttc wagon!

Ek dink ek is nou in my 2ww (sorry TMI) as ek so nou my CM kyk so nou weer die aaklike wag.

Ansa bly jy roep nie meer so erg vir george op die groot wil telefoon nie.

Anje - daai gift bag storie van jou is so mooi het skoon tranerig gevoel ek kan nie wag dat die eendag ook my beurt is nie.

Karin - baie nice naam

Ons het nog nie regtig name gekies nie maar ek het so paar waarvan ek hou.

Julle pensies is almal baie baie mooi! Ansa kannie wag om joune ook te sien!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114666 by KarinM
In verband met familie name en twee name.... Ek self het net die een naam. Manlief het twee.
Vir my oudste dogter het ek ook twee name gegee want dis vir my mooi - haar name is Arina Amore (eerste naam afkomstig van haar ouma Rina en ekke)
My seuntjie is Reuben Nicolaas - eerste naam sy eie en tweede sy pa se eerste naam. :)

Hierdie dogtertjie wil ek ook twee name gee ... sover mag dit dalk wees Kiana Stephni - eerste naam eie en tweede naam afkomstig van my pa, oupa en boetie se eerste name Stephan. Manlief hou van die naam Stephni.
So.... ons sal maar sien of dit so gaan wees!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account