× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114246 by Driekie
Sjoeeee - julle mans is vol dinge met die wasgoed!!!By ons huis is dit darem nie moeilik nie...Of ek of Dh prop die goed in die wasmasjien, hang dit uit en haal dit af en dan sit ons albei saam en hy haal al sy klere uit wat nie gestryk moet word nie en ek myne en dan ook Markus se goedjies en soos ons dit doen vou ons die strykgoed en pak dit in n hopie en dan stryk of ek of die bediende dit

Ek moet se die vouery van die strykgoed verminder die uiteindelike hoop wat werklik stryk nodig het aansienlik, so gewoonlik so n uur of 2 en als is gedoen van na dit van die draad afkom tot in die kaste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114244 by sexy~hexy
Sjoe...almal nou weer stil.

Wonder waar is Cornel, weet sy het gister gesukkel met haar internet.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114238 by Driekie
Hiehie faaaanks julle!!!Dit laat my baie beter voel want soos julle kan sien is ek nie die maerste persoon om mee te begin nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114236 by Liz
Hallo julle almal!!!!
B)

Ek kry nou eers 'n kansie om gou vinnig ietsie te post! Ek het als van vanoggend net vinnig deurgescan, maar kan maar min onthou.

Driekie jou boepie is te cute!!!! :cheer: Anje joune ook! :cheer:

TaNasha, ek is seker jy sal voor Kersfees jou BFP he. Ek hoop self ook vir Kersfees. Dit moet darem wonderlik wees om daai nuus te deel met familie en vriende.

Ek onthou julle het gepraat van wasgoed en strykwerk...urgh, haat dit met 'n passie. DH se sokkies moet op 'n sekere manier opgevou word, en dis erg tydrowend. Maar nou ja, doen dit maar vir hom....

Hexy daai beddegoed is beautiful!

Gaan gou middagete eet, sal vanmiddag weer gou inloer! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114226 by sexy~hexy
Ek stem, jy dra mooi Driekie...my vriendin wat nou 12weke is lyk al of sy 20weke is LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114221 by TaNasha
Driekie dis defnitief n baie mooi baba pensie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114217 by Driekie
Dankie Ansa!!Jy laat my beter voel! :blush: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account