× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago - 16 years 1 week ago #114396 by ella~bella
Anje, jy moet plan maak om by die opening te wees... jou baas sal verstaan!!!!

Ek hoop jy kry jou pram!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114397 by Driekie
Hehehe Hexy - ek voer n plan in die mou om vroeer te gaan!!

My fave suur-goed is op die oomblik sour jelly tots en sout en asyn chips!!

En andersins, Jodon miskien dit vir aandete doen??

Toebroodjies met

Enige tipe koue vleis
Tamatie
Blaarslaai
Kaas
Mrs Balls Hot Chutney
Peper en Sout

Yumme Yummy Yummy

OOOOOF


SSSSSSSSSSSUUUUUUUUUSSSSSSSHHHHHIIIIIIII!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114392 by Lia
Hehe Jodon, ek het nou nie 'n pennetjie ding nie, maar ek het 'n seker manier hoe elke ding opgehang moet word, gelukkig ken my man al die roetine.

Hi Ella, het al heeldag aan jou gedink. Hehe, dis verseker die opgewondenheid wat AF weg hou. Sjoe dis nou al so naby. Ek is regtig baie opgewonde vir julle, nog net 'n paar daggies. Onspan nou !! sodat AF kan op daag.

Girlies, ek groet nou. Baby boom maak more 'n nuwe shop oop naby ons en het blykbaar groot opening specials. Ek sou graag more oggend wil gaan loer, maar dit sal maar moet wag tot na werk. Miskien koop ons, ons pram more. Sien baie uit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114391 by ella~bella
Lalie, wat's nuus daar by jou??????

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114389 by sexy~hexy
Ja nee kyk, Driekie ek wil ook half neig na seuntjie toe vir jou, maar jy dra hoog en voor wat 'n dogtertjie kan wees. Gaan jy nou op die 15de vir jou scan?

Ek gaan solank groet julle. Lekker aandjie vir almal en gesels more weer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114388 by ella~bella
Ag dankie Driekie!! Ek het nou eers bietjie terug gegaan en na jou boepie gaan kyk! Jy lyk te pragtig!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114386 by Driekie
O ja en tydens die krieket-oefeninge pas ek die kids wat saam hulle pa's kom op...maak my klaaaaar want hulle is almal krieket-spelers in the making!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account