× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114385 by Driekie
Hehe Jodon - jou man klink soos myne!!Of hy bou dit op of hy koop dit kontant (al spaar hy jaaaaare)!!Sterkte met jou dogtertjie en die koerant!!!!!!My raad - koop n reuse klomp pennetjies van dieselfde maak en kleur - ek is ok so oor dit!!!

Anje - dis nes ek vir Pais gese het my boepie lyk vir my soos n girly-boep en die simptome en goed is totaal teenoorgestelde van met Markus maar ek bly vir myself se dis weer n seuntjie (miskien ook oor ek reeds n seuntjie het en nie juis oor n instink wat ek het nie), maar ek het nou regtig nie n clue oor hierdie klitsie nie - al wat ek sover van my sonars weet is dat baba ongeveer n week of 2 langer meet (in cm's) as wat my datums se en dat hartkloppie lekker vinnig is

Pais - ek is een van die "Cricket-wives" en dan is ek score-keeper vir my man-hulle se span, gan kyk elke game en maak n klomp kolletjies op papier en word betaal - lekker sakgeldjies vir my!!!!

Hi ELLA - ag vir jou part hoop ek nou weer af maak nou gou dat jy jou bfp kan kry!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114380 by ella~bella
Hallo almal!

Klink of dit goed gaan met almal!

Gaan goed die kant, amper reg vir Kaap toe gaan....

Ek het gisteraand min geslaap, gewag vir AF om op te daag nie, het nog nooit so daarna uitgesien nie. Maar niks wil kom nie. En ja ek het al getoets, en dis BFN.

Dink die "opgewondenheid" maak nou dat AF wegbly.

Ek moet inbel kliniek toe dat ek op cd4 kan begin met my meds.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114376 by Jo.Don
Hexy my man is ook in IT maar hy sal nooit een van daai kontrakte goedpraat nie! Hy bou 'n ding soos hy dit wil he! Haha! Ons normale mense moet maar tevrede wees met daai kontrakte. Maar is nice om die breins in die huis te he as iets verkeerd gaan! Kyk die kat net goed uit die boom en moenie dat hulle jou charge vir onnodige goed nie!! :)

Die mag nou snaaks klink maar het enige iemand ook pennetjie issues? Ek HAAT gekleurde pennetjies en 'n kledingstuk moet met 1 kleur pennetjie opgehang word! :blink: En dis ook hoekom ek die wasgoed self doen want DH is nog nie 100% getrain in my manier van ophang nie! :blink:

Mense wat maak mens vir aandete! Is al so moeg van ides uitdink! Dalk kry ek hier idees?? :laugh:

Tanasha jy beter matraspolka met daai ewcm!! FXFX!!! ;)

Chat dalk netnou weer! My meisiekind is besig om die koerant te verwoes!! :silly:

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114371 by Lia
Aaah Hexy, julle moet julle trippie na PTA en die shoot baie geniet. Laat weet maar as ons 'n koffie moontlik kan in werk.

Oe, gril ek nou Pais, ek het verlede week suur goed gesoek, maar eintlik suur roomys en kry nie regtig dit waarvoor ek lus is nie. Arme jy, ek onthou voor ek getoets het, het my dr gese hy kan net neus sproei vir my gee en panados. Miskien kan jou dr vir jou iets anders gee, gaan sien hom maar.

Driekie, ek het hierdie idee van dis 'n seuntjie in my kop, maar miskien is dit omdat jy reeds 'n seuntjie het. Jou pensie lyk tog vir my soos 'n dogtertjie pensie as mens met bygelowe gaan. Kan nie wag vir jou scan nie - dis nog so lank.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114361 by Paisley
drix - ek love you boepie pic. Ek se team pink!

wat doen jy met die krieket drix?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114358 by Driekie
Hahaha Paisley!!!Miskien soek hy nog!!!

Jy kan so ek dink 2/3 bladsye terug kyk vir my boepie pic en dan kan julle maar raai of dit pienk of blou is tot ek by my afspraak uitkom!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114356 by Driekie
Tanasha en Strikkels - julle tweetjies moet met daai meneertjies praat en hulle aanpor om vinnig en rats te swem!Ek hou sommer styf duime vas vir julle!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account