× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114322 by Lia
Hexy, amper vergeet ek van jou vraag. My man doen mos IT goete en hy is nie te mal oor die "deals" wat selfoon winkels ens. op sulke goed het nie, maar as jy die specs en die pryse het, kan jy dit vir my pm, dan vra ek hom wat hy dink daarvan. Ek is nou nie regtig 'n kenner nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114319 by Lia
Tx Driekie !! Hehehe, ek het ook gedink ek sal met ml kan kompeteer, maar ek het nog 'n entjie om te gaan.

Ek kan jou se, 'n bediende werk perfek vir my vir 2 keer 'n week, die een dag maak sy ordentlik skoon bv. die normale plus matte was, of gordyne of vensters of kaste regpak ens. en die ander dag stryk en die normale. En soos die eerste paar weke wat ek nie so lekker gevoel het nie, het sy sommer self wasgoed gewas en gestryk 2 keer 'n week.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114277 by Driekie
Dankie Anje!!!Nee wat hoor - met jou boepie kan jy ok sien dis van preggy en nie ekstra vetjies nie!!!Maar hehe - ek lag lekker want nou kan ek en Dh "kompetisie" hou!!!!

Ek oorweeg dit ok om my bediende nou 2maal n week te kry want die krieket-seisoen is nou aan die gang tot wanner baba kom in Maart en dit beteken dat ek 4 of 5 uit die 7dae n week besig is en my huis voel en lyk dit naderhand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114274 by sexy~hexy
Hi julle

Ander vragie, sal julle bv 'n laptop deur MTN koop? Ek sien hulle het laptops en bv 75MB data vir enige iets van R200 per maand af.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114266 by Lia
Plesier Pais – ek mail jou.

Ag cute Ansa, my man is ook so. Ek mag nie eers op my maag druk nie.

Drix, cool, so ek en jy gaan selfde dag dr toe, op die 15de. Wow, jy het ‘n pragtige boepie, jy lyk regtig swanger, ek kan nie wag om daar te kom nie !! Moenie skaam wees nie, hoe groter hoe beter. Ek is so bang ek lyk soos een van daai vroutjies waar die mense nie seker is of ek swanger is en of ek net oorgewig is nie.

Tanasha, jy moet net positief bly, dan is jy al halfpad daar. FXFXFXFXFX

Wat die wasgoed aanbetref, ek is so gelukkig dat ek ‘n bediende 2 keer ‘n week het, dan was ek woensdag en sy stryk vrydag. Werk soos ‘n droom vir my. Maar ek haat ook stryk, maar as ek moet stryk, doen ek dit ook voor die tv, die tyd gaan dan vinniger verby.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114256 by Driekie
Selfde hier - hehe ek stryk by my bed - sodat ek elke nou en dan eers kan sit - so jy't al my simpatie Hexy!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114249 by sexy~hexy
Ek stryk ook nie....ek sal wasgoed was en dit afhaal en so opvou dat die bediende dit kan stryk, maar nope, dit kan ek nie doen nie, my rug hou dit nie! Driekie, by ons werk dit ook maar so, ek bere dit wat nie gestryk hoef te word nie eenkant, en die strykgoed vou ek net netjies op. Baie kere is daai strykgoed nie erg gekreukel nie, so dan is dit uit die was aan die bas!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account