× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #113330 by Beertjie
Ek het nog nooit Skouspel in lewende lywe gaan kyk nie:(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113328 by Strik*kie
Hexy, dit was nice, maar ek het paar sangers gemis, wat e gehoop het is daar en wat ek altyd op tv gesien het gereeld daar optree, :( maar dit was nogsteeds baie nice. O ja en die badkamers is 'n nagmerrie daar ~ tot 20 minute in ry gestaan net om te pieps :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113324 by Beertjie
Hexy ek glo en bid dat die Here vir jou nog 'n babatjie sal stuur, maar geniet mekaar solank jul kan, ek en manlief het ook so gemaak, anders voel dit vir my soos werk!

My dokter het gese, 'n mens is op jou vrugbaarste na jy 'n miskraam gehad het... maar ek is nie so seker hoeveel waarheid daarin steek nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113316 by sexy~hexy
Sjoe, julle is baie wat Skouspel gaan kyk het en gaan kyk. Hoe was dit?

Dankie Strikkie.... :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113311 by marie r
Nee Beertjie, hy't al 2 maande terug verjaar. Nog net nie kans gehad om die ticker reg te maak nie.

Anje, dalk kan ons mekaar gou iewers na ons show ontmoet? Wat dink jy? Dit kan net 'n hallo ook wees en dan kan ek 'n naam by gesig sit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113310 by Laliek
Hi julle!

Ek kom loer gou gou in. Hoe gaan dit met al die preggie fairies en non-preggies?

Gaan goed hierdie kant, ek is net baie nervous vir vandag. Ons het FS afspraak vanmiddag 13h30 en dan gaan ons sekerlik begin met ons 3de IUI. Ons gaan hierdie geleentheid gebruik om by FS te hoor wat die volgende stap nou is ook na hierdie IUI aangesien dit ons 3de sal wees - ek is baie nervous en bang vir hierdie keer!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113308 by Strik*kie
Hallo julle

Marie en Anje ons het die naweek skouspel gaan kyk, 1e keer vir ons.

Hoop dit gaan goed met al die preggie fairies.

Hexy ~ dit sal gebeur ... jy sal sien xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account